Local newsNews

Video: Wat soek hulle op die dak?

Wat het die hoof en 'n paar personeellede van Laerskool Middelburg op die dak gesoek?

Hulle wys hulle is gereed vir Vrydag se wildsfees 29 Augustus natuurlik!

Daar was ‘n spesiale uitdaging as deel van die wildsfeesprojek. As hulle ‘n sekere kerf verbysteek, sal mnr. Gerrie van der Merwe (hoof), me. Petrea van der Heever, mnr. Willie Dique en me. Toi Oosthuizen vir drie ure op die dak gaan sit.

Die Koedoekoppe het nie teleurgestel nie en Woensdag is hulle dak toe!

Video van die oggend se pret vanaf die hoof se kantoor tot op die dak, kan hier gesien word:

 

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button