NewsSchools

Akrobate blink by SA’s

Die dansers van die Chanrai Burger Akrobatiese dansskool het besonder goed gevaar by die Junior Suid-Afrikaanse kompetisie by die Pretoria Heartfelt Teater.

Hierdie dansers het by die interprovinsiale kompetisie vir dié kampioenskappe gekwalifiseer.

Die dansers het vanaf vlak 1-7, top 15, vir 2014 deelgeneem.

Die verskillende ouderdomsgroepe het hier teen mekaar gedans en ‘n danser van so jonk as agt jaar kon teen ‘n danser van 13 jaar kompeteer!

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button