Local newsNews
VIDEO: Hoender vas aan tou
’n Hoenderhaan is agter in ’n erf in Hoogstraat gevind met ’n kabel om sy poot vasgemaak.
Die joernalis het opgemerk dat daar geen water op kos vir die haan was nie en is die Dierebeskermingsvereniging dadelik in kennis gestel.
Met die DBV se aankoms sowat 45 minute later, was die haan skoonveld.
• In ’n motorhuis op dieselfde erf is ’n hond in ’n motorhuis aangehou.
Volgens bure in die omgewing word die hondjie net sowat een keer per week uitgelaat.
Die DBV het die eienaar van die hond gewaarsku om die heining van die erf reg te maak sodat die dier vrylik buite kan rondbeweeg.
Sien Video hier:
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



