EntertainmentLifestyleLocal newsNews
Izak Davel by Riverside
Die sanger, Izak Davel, tree op 30 April, om 19:00, by Riverside op.
Kaartjies is R100 of R150 vir VIP-kaartjies.
Verjaardagpakkette is beskikbaar.
Vir navrae bel Jaco by 071 332 6232.
Kaartjies is ook beskikbaar by L’Detz (Midwater sentrum) of webtickets.co.za



