Editor's noteLocal newsMunicipalNews

Hasie, wat soek jy in die boom?

Al Debbo se liedjie sê: "Hasie hoekom is jou stert so kort? Hasie hoekom is jou stert so kort? Wat het van jou stertjie geword?"

Woensdagoggend wou almal net weet: “Hasie, wat soek jy so afgeslag in die boom?”

Die afgeslagte haas het in ‘n boom voor Fish A Licious gehang.

Die haas se vel is afgeslag en sy binnegoed is ook uitgehaal. Die vermoede bestaan dat die dier daar opgehang is om winddroog te word sodat dit geëet kon word.

• Volgens mnr. Jannie Coetzee (Ekoloog, Nkangala, Mpumalanga Toerisme en Parke Agentskap) is dit ‘n kolhaas wat baie algemeen in die omgewing voorkom.

•Om kommentaar te lewer of meer inligting te gee waar die hasie moontlik vandaan kom stuur ‘n sms met die kodewoord hasie na 37940. Eers die woord hasie en dan die kommentaar. Sms’e kos R1.50 per sms.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button