Local newsNewsSchoolsUpdate
Seun gevind
Die seun wat verlede Donderdag as vermis aangemeld is, is dieselfde dag nog gevind.
Mnr. Gerrie van der Merwe, hoof by Laerskool Middelburg, het gesê dat almal help soek het.
Hy is ‘n paar uur nadat hy as vermis aangemeld is, gekry en is aan sy ma terugbesorg.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



