EntertainmentLifestyleLocal newsNews
Dewald kom sing
Die Afrikaanse sangsensasie, Dewald Wasserfall, sal op 30 Mei in die Hendrina skoolsaal optree ten bate van die Hervormde Kerk. Kostes beloop R100 vir volwassenes en R80 vir laerskoolkinders. Die konsert skop stiptelik om 19:00 af en organiseerders vra dat sitplekke al teen 18:30 ingeneem word. Verversings sal beskikbaar wees. Kaartjies kan by die deure …
Die Afrikaanse sangsensasie, Dewald Wasserfall, sal op 30 Mei in die Hendrina skoolsaal optree ten bate van die Hervormde Kerk.
Kostes beloop R100 vir volwassenes en R80 vir laerskoolkinders.
Die konsert skop stiptelik om 19:00 af en organiseerders vra dat sitplekke al teen 18:30 ingeneem word.
Verversings sal beskikbaar wees.
Kaartjies kan by die deure verkry word.



