EntertainmentLifestyleLocal newsNews

‘Tannie Poppie’ by Ouklip

"Tannie Poppie" Coetzer van Kokkedoor-faam sal die spreker wees tydens die Ouklip VLU se volgende takvergadering.

Die vergadering word op 15 April, om 14:30, in die Presbiteriaanse kerksaal in Bhimy Damanestraat gehou.

Me. Coetzer gaan haar wedervaringe as “Kokkedoor-kandidaat” deel.

Almal is welko om die geleentheid by te woon.

`n R10 toegangsfooi sal gehef word vir nie-lede.

Persone wat dit wil bywoon, word gevra om voor 11 April te bevestig by Joey Prinsloo by 082 457 1853 of Nesia de Beer by 082 388 3130.

 

 

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button