Local newsNewsSchool sportSport

Rooies-netbal by Konka

HTS Middelburg se eerste netbalspan was saam met nege ander spanne deel van ’n Sportisimo-netbalkursus by die Konka Sportterrein.

Die spanne het onder leiding van dr. Elsjé Jordaan (Protea-aanvalsafrigter) en Minette Dempsey (sportspesialis en -motiveerder) intensiewe aandag aan hul aanval- en verdedigingstegnieke gegee tydens oefensessies en hul nuwe kennis met oefenwedstryde op die proef gestel. Motiveringsessies is ook aangebied vir die spelers en afrigters.

Die span is gerat vir die finale rondtes van die TUKS-reeks wat voorlê (waar hulle eerste in hul groep is) sowel as die aksiebelaaide seisoen wat volg.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button