Local newsNews

Beter met boer

Dit gaan aansienlik beter met Laersdrift boer Freek de Jager.

Hy, sy vrou Elize en twee kleinkinders Anzelle (10) en Gerbrant (6), was op Sondag, 23 Februarie, in ‘n ernstige botsing naby Stoffberg betrokke. Mev. De Jager is oorlede in die ongeluk en mnr. De Jager het ernstige beserings opgedoen.

Hy word tans in die Unitas Hospitaal behandel.

Sy familie het gesê dat die dreineringspype wat in sy longe gesit is reeds verwyder is.

Hy sal na ‘n rehabilitasie kliniek in Pretoria gaan sodra daar vir hom plek is.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button