EntertainmentLifestyleLocal newsNews
Bok kom Kuier
Bok van Blerk gaan 23 April bietjie op Middelburg kom blêr.

Sitplekke kan van 18:00 by die banketsaal geneem word vir die konsert wat om 19:00 afskop.
Kaartjies kos R100 per persoon en kan verkry word by Raslo Musiek in die mall, by Photo Express by die Wonderpark sentrum en H2O by Midwater sentrum.
Navrae kan gerig word aan 082 851 2884



