Local newsNews
Geslagsdeel op monument
Bo en behalwe boodskappe wat in verf op die monument by die Loskop Damwal geskryf word, is een van die vingers van die monument gebruik om ‘n manlike geslagsdeel te teken. ‘n Ontstoke mnr. Dawie Loots het Donderdagoggend gesê dat hy nie kan glo dat mense sulke vieslike goed op ‘n monument kan teken nie. …
Bo en behalwe boodskappe wat in verf op die monument by die Loskop Damwal geskryf word, is een van die vingers van die monument gebruik om ‘n manlike geslagsdeel te teken.
‘n Ontstoke mnr. Dawie Loots het Donderdagoggend gesê dat hy nie kan glo dat mense sulke vieslike goed op ‘n monument kan teken nie.
Hy en ‘n groep vriende het besluit om die monument volgende week te gaan skoonmaak.
Hulle gaan verfverdunners by Buco kry en met ‘n hoëdruk masjien (van Cooling & Cleaning Services) gaan hulle die monument probeer skoonmaak.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



