Special categories
-
Opvolg: ‘Angels’ steun Aiden
Update“Sit ’n net op jou swembad. Nee, nie ’n net nie, ’n seil, want ’n net het nog gate. Maak…
-
Middelburg my eie…
Inwoners het nog tot Dinsdag 12 Mei 12:00 om vir Middelburg te stem in die KykNet Kwêla Dorp van die…
-
Video: Ontploffing skud Koppiestraat
'n Sterwende maagkankerlyer het Dinsdag verwoesting by Koppiestraat aangerig, waar hy homself in sy kamer wou vergas.
-
Opvolg: Scooters pizza saak voorlopig uit hof
UpdateDie saak teen vyf jeugdiges wat daarvan aangekla is dat hulle die Scooters Pizza afleweraar, mnr. Robbie Msimango, van vyf…
-
Opvolg: Aiden haal self asem
UpdateAiden se ma Clarise het net om 01:25 vanoggend laat weet dat dit baie goed met haar seuntjie gaan.
-
Video: Olifants River Lodge vier 30ste
EntertainmentBarrie Viviers wou in 1985 'n yskas koop op 'n insolvente veiling by Olifants Hotel. Aan die einde van die…
-
Opvolg: Familie hoopvol oor Aiden
UpdateAiden Roberts, wat Dinsdagaand in Jakarandastraat in ’n swembad geval het, is steeds in kritieke toestand in die Garden City…
-
Ma sit rowers ore aan
'n Ma wat skaars een en 'n half meter lank is en die skaal nie eers tot op 50 kilogram…
-
Geveg in Life Midmed kindersaal
'n Pa van 'n kleuter wat in die kindersaal van die Life Midmed Hospitaal behandel is, is deur 'n suster…
-
Jong pa red kollega van gewisse dood
'n Jong pa het as held gesterf, nadat hy 'n vriend van sy motorfiets gestamp het, kort voor 'n botsing…
-
Opvolg: Sy het geweet hy wil haar skiet
Die twee seuns van me. Tanya-Louise Briedenhann, wat verlede Woensdag deur haar vervreemde man, Jan, by die Wonderpark sentrum in…
-
Opvolg: Dr. Kok uit kamers geskop
UpdateDr. Alan Kok is uit sy spreekkamer geskop. 'n Omgekrapte dr. Kok het Vrydagoggend gesê dat hy met sy terugkeer…











