Special categories

  • Dorp neem afskeid van geliefde polisievrou

    Local news

    Die dorp neem vanoggend afskeid van een sy sy geliefde polisievroue.

  • Kanonkop matrieks groet

    Local news

    Hoërskool Kanonkop se 2018 matrieks het Vrydagaand gegroet tydens ’n spesiale funksie by Event City.

  • Solar Wees Wakker Fietsuitdaging

    International

    Die Solar Wees Wakker Fietsuitdaging is Saterdag by Pienaardam gehou.

  • SA tien kilometer kampioenskap Saterdag

    Local news

    Inwoners gaan Saterdag trakteer word op top padhardloop wanneer die Suid-Afrikaanse 10km-kampioenskappe by die Kees Taljaard Stadion aangebied word.

  • Who murdered Johnny Johnsen?

    Local news

    There are still no new leads in the murder investigation of a reaction officer from Mid Alarms Johnny Johnsen.

  • Groot fees by Serengeti

    Local news

    Serengeti Karavaanpark, net buite Groblersdal op die Vaalfonteinpad, bied Saterdag, 29 September, die Serengeti Fees aan.

  • New information in Ndzongana murder

    Local news

    The South African Police Service say they've have a strong lead in their investigation into the murder of Xolisile Ndzongana.

  • Classic Clashes weer nie gespeel?

    Local sport

    Die jaarlikse derby tussen HTS Middelburg en Hoërskool Middelburg gaan waarskynlik weer nie volgende jaar plaasvind nie.

  • Ouma is lus en vaar die strate in

    Local news

    Terwyl dwelmverslaafdes daagliks op straathoeke staan en bedel het ’n ouma gesê sy is lus en vaar die strate in…

  • Don’t walk alone at night

    Local news

    The South African Police Service has cautioned women not to walk alone at night.

  • VIDEO: Karien is pure goud

    Local news

    Karien van der Wal het weer eens haar beste voet voorgesit op die nasionale fiksheidsverhoog toe sy die IFBB Bikini-fiksheidswenner…

  • Storm oor selfmoord – ons antwoord

    Local news

    Die afgelope week is die Middelburg Observer wyd in sosiale media bespreek oor ’n plasing van ene Skye Smit nadat…

Back to top button