Dwayne Hibbert , ‘n graad ses leerling aan die Laerskool Oosterkruin, het onlangs uitgeblink by die Sentraal Noordwes Varswater Oewerhengel Vereeniging – RPA Klub prysuitdeling in Fochville.
Hy het wonderlike pryse ontvang insluitend sy SA Hengel baadjie en das, asook ‘n goue medalje en ‘n sertifikaat vir die grootste graskarp vir o-13 (3.75kg).
Jy kan ook lees:
Dwayne Hibbert SA hengelaar ontvang sy SA kleure



