Jong hengelaar kry SA Hengel baadjie

Toekennings vir hengel aan seun oorhandig.

Dwayne Hibbert , ‘n graad ses leerling aan die Laerskool Oosterkruin, het onlangs uitgeblink by die Sentraal Noordwes Varswater Oewerhengel Vereeniging – RPA Klub  prysuitdeling in Fochville.

Hy het wonderlike pryse ontvang insluitend sy SA Hengel baadjie en das, asook ‘n goue medalje en ‘n sertifikaat  vir die grootste graskarp vir o-13 (3.75kg).

 

Jy kan ook lees:

Dwayne Hibbert SA hengelaar ontvang sy SA kleure

 

↑
Exit mobile version