School sportSport

Skaakspelers wen provinsiale kompetise

Learskool baie trots vir skaakspelers.

Die Laerskool Oosterkruin se skaakspelers, Ruan Möller, Nicole Schwarzer, Ané Schultz, Arno Schultz, Ryan Schwarzer, CJ Kruger and Daniël Cloete, het onlangs aan die provinsiale kompetisie in Pretoria deelgeneem.

Die span het die Ekurhuleni-Noord Liga gewen.\

Die skool is baie trots op die studente.

Jy kan ook lees:

Netbalaksie

Baie geluk graad twees

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Germiston City News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button