Die Laerskool Oosterkruin se skaakspelers, Ruan Möller, Nicole Schwarzer, Ané Schultz, Arno Schultz, Ryan Schwarzer, CJ Kruger and Daniël Cloete, het onlangs aan die provinsiale kompetisie in Pretoria deelgeneem.
Die span het die Ekurhuleni-Noord Liga gewen.\
Die skool is baie trots op die studente.
Jy kan ook lees:
