School sportSport

Studente maak skool trots

Skool se ringbalspelers Suid-Afrika te verteenwoordig.

Die Hoërskool Goudrif is baie trots op die skool se ringbalspelers.

Handre Khan, Chené Grobler en Louan Adlem is onlangs gekies vir die Suid-Afrikaanse Skole ringbalspan in elk van hul ouderdomsgroepe; Khan vir die o-15B-span, Grobler vir die o-15A-span en Adlem vir die o-17A-span.

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Germiston City News in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button