Die Hoërskool Goudrif is baie trots op die skool se ringbalspelers.
Handre Khan, Chené Grobler en Louan Adlem is onlangs gekies vir die Suid-Afrikaanse Skole ringbalspan in elk van hul ouderdomsgroepe; Khan vir die o-15B-span, Grobler vir die o-15A-span en Adlem vir die o-17A-span.
