Die dagbestuur vir 2017 by die Hoërskool Elspark is onlangs genoem.
Hulle is, Renate Anderson (onderhoof dogter), Pieter Geldenhuys (onderhoof seun), Engelize Kelder (hoofdogter), Albert Gooding (hoofseun), Micaela van Zyl (onderhoof dogter) en Adèle Uys (onderhoof dogter).
Die skool is baie trots op hulle.
Jy kan ook lees:
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



