Nuwe dagbestuur vir skool

Hoërskool Elspark noem hulle dagbestuur.

Die dagbestuur vir 2017 by die Hoërskool Elspark is onlangs genoem.

Hulle is, Renate Anderson (onderhoof dogter), Pieter Geldenhuys (onderhoof seun), Engelize Kelder (hoofdogter), Albert Gooding (hoofseun), Micaela van Zyl (onderhoof dogter) en Adèle Uys (onderhoof dogter).

Die skool is baie trots op hulle.

 

Jy kan ook lees:

Kaartjies verbly harte

↑
Exit mobile version