NewsSchools

Ligte, kamera, aksie vir Hoërskool Goudrif

Hoërskool Goudrif sit op die pragtige produksie.

En so kom alle goeie dinge tot ‘n einde.

Die Hoërskool Goudrif se revue was een reuse sukses.

Elke twee jaar bied Goudrif ‘n produksie aan, dié jaar “Droom Merchant”, wat handel oor een van die skool se eie rugbyspelers se droom.

Die produksie was van uitstaande gehalte; die klank, beligting, kostuums en talentvolle kinders het alles bygedra tot ‘n opvoering wat nooit vergeet sal word nie.

Goudrif het weer eens bewys dat, met harde werk, is alles moontlik.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Germiston City News in Google News and Top Stories.

Related Articles

One Comment

Back to top button