Editor's noteNewsSchools
Skool trots op graad een redenaars
Kinders het deelgeneem in die gala-aand vir Engelse redenaars.
Laerskool Oosterkruin is baie trots op hul graad een wenners, wat aan die gala-aand vir Engelse redenaars deelgeneem het.
Selfs die koue kon nie hul selfvertroue, waarmee elkeen die gehoor oortuig het van hul standpunte, gedemp nie.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



