Laerskool Oosterkruin is baie trots op hul graad een wenners, wat aan die gala-aand vir Engelse redenaars deelgeneem het.
Selfs die koue kon nie hul selfvertroue, waarmee elkeen die gehoor oortuig het van hul standpunte, gedemp nie.