Editor's choiceNewsSchools

Groot dag vir Leandré

Leandré geniet skool.

Leandré de Jager het haar eerste dag in “groot skool” geniet.

Sy is ‘n graad R-leerling aan die Laerskool Oosterkruin.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Germiston City News in Google News and Top Stories.

Related Articles

6 Comments

  1. You go girl, alles van di beste vir j toekoms vorentoe, liefde Pappa, mamma & al j sussies :)
    Mag God j elke dag bystaan…

  2. Papa se girl jy is nou n jong meisie ons is lief vir jou en sterkte by die groot skool en geniet dit

  3. Ai ai jou tannie se favourite meisie!! Hoop dis net die eerste dag van vele pret en dat jou skooloopbaan net ‘n plesier sal wees! Ons is almal baie lief vir jou en bly die appel van my oog!

  4. Jy lyk pragtig! Juffrou sonja van Smiley’s wens jou alles wat mooi is toe! Sterkte Pop

  5. Ek is so trots op my sussie sy het haar eerste week in die groot skool gemaak haar eerste dag in graad R

  6. Ai my ou jong sussie ek hoop jy het n baja lekka daggie en n baja lekker jaar jy word nou groot en dit maak my baja bly lovies juw altyd

Back to top button