{"id":99916,"date":"2019-08-07T14:15:58","date_gmt":"2019-08-07T12:15:58","guid":{"rendered":"https:\/\/mobserver.co.za\/?p=99916"},"modified":"2019-08-20T10:09:22","modified_gmt":"2019-08-20T08:09:22","slug":"help-pleit-man-na-hy-bakkie-en-hond-mis-drink-2","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2019\/08\/07\/help-pleit-man-na-hy-bakkie-en-hond-mis-drink-2\/","title":{"rendered":"\u2018Help!\u2019 pleit man na hy bakkie en hond mis drink"},"content":{"rendered":"<p>Wanneer jy so gekuier het dat dit voel of jy die volgende dag \u2019n uitve\u00ebr ingesluk het kan dit problematies word.<\/p>\n<p>Quintin Bernardio, het Dinsdagaand homself so aan Bacchus se voggies vergryp, dat hy skoon sy bakkie en sy hond mis gedrink het.<br \/>\n\u2019n Desperate mnr. Bernardio is nou op soek na sy splinternuwe 2.5 liter goue Mitsubishi Triton en sy pitbullhond Jock.<\/p>\n<p>Volgens mnr. Bernardio het hy iewers in die industri\u00eble gebied gekuier en woes gedrink, soveel so dat hy nie kan onthou waar hy was of waar hy sy bakkie parkeer het nie.<\/p>\n<p><strong>Lees ook: <a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/99900\/mustang-steeds-weg\/\" target=\"_blank\">Mustang steeds weg!<\/a><\/strong><\/p>\n<p>Of die hond in die bakkie was toe hy dit geparkeer het, weet hy ook nie mooi nie, maar hy vermoed Jock, \u2019n swart pitbull reun met halsband om die nek, sit vir hom en wag in die kajuit.<br \/>\nHy weet ook nie waar sy bakkie se sleutels is nie en vra dat die gemeenskap hom asseblief moet help uitkyk vir die voertuig en hond.<\/p>\n<p>Hy ken nie sy registrasienommer nie, want hy besit die bakkie nou eers ses maande.<\/p>\n<p>Mnr. Bernardio s\u00ea hy het die bottel so hard geklap, dat hy ook nie weet saam met wie hy gekuier het en of sy kuiergenote dalk fort is met die bakkie en Jock nie.<\/p>\n<p>\u201cAlles is net een waas,\u201d s\u00ea hy.<\/p>\n<p><strong>Lees ook: <a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/34201\/sasol\/\" target=\"_blank\">Tiener drink, steel kar<\/a><\/strong><\/p>\n<p>Of hy bedwelm is weet hy ook nie en hy het Woensdag vroeg die voertuig en vir Jock as vermis gaan aanmeld by die polisie.<br \/>\nAl die bakkie se dokumente en registrasiepapiere is boonop ook in die bakkie gewees.<\/p>\n<p>Hy s\u00ea die wiele is wit en agter op die bakkie is \u2019n plakker wat lees \u201cWe all are stronger in Jesus Christ\u201d.<\/p>\n<p>\u201cAsseblief, help! Ek is baie desperaat en bekommer my siek oor my hond en bakkie, as dit \u2019n siek grap was sal ek dit so aanvaar, ek soek net my besittings terug,\u201d pleit hy.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h3>Ander nuus:<\/h3>\n<p><strong><a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/99834\/onsisdankbaar-dankievirmamma-dankievirpappa-dankiesussie-dankieliefie-dankiegrotekoning-dankiejesus-se-ma-na-sy-en-dogtertjie-7-transitoroof-gewond-word\/\" target=\"_blank\">Ma dankbaar dat hulle leef na sy en dogtertjie in Middelburg rooftog raak geskiet is<\/a><\/strong><\/p>\n<p><a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/99777\/lily-mtsweni-se-merkwaardige-pad-na-bo-2\/\" target=\"_blank\"><strong>Lily Mtsweni se merkwaardige pad na bo<\/strong><\/a><\/p>\n<p><strong><a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/99719\/seuns-vloek-bejaarde-padwoede-insident\/\" target=\"_blank\">Seuns vloek bejaarde in padwoede insident<\/a><\/strong><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h3>Soek jy nuus op \u2019n drafstap?<\/h3>\n<p>Stoor ons bystand nommer\u00a0(072 248 3855) en stuur ons \u2018n Whatsapp boodskap met die woorde \u201cAdd me\u201d om deel te word van ons uitsaailys.<\/p>\n<p>\u201cLike\u201d ons op\u00a0<a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/www.facebook.com\/MiddelburgObserver\/\" target=\"_blank\">Facebook<\/a>, of volg ons op\u00a0<a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/twitter.com\/MOBSERV\" target=\"_blank\">Twitter<\/a>\u00a0en\u00a0<a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/www.instagram.com\/mobserver\/?hl=en\" target=\"_blank\">Instagram<\/a>.<\/p>\n<p>Volg ons\u00a0<a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/www.youtube.com\/channel\/UCs1fP1J8BpepNwIfk2qeVkQ\" target=\"_blank\">YouTube<\/a>\u00a0kanaal.<\/p>\n<p><a class=\"anchor_post\" href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/newsletter-signup\/\" target=\"_blank\">Kliek op die skakel<\/a>\u00a0om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry<\/p>\n<h3>Het julle vir ons \u2019n storie?<\/h3>\n<p>Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer\u00a0072 248 3855, of stuur \u2018n e-pos aan ons redakteur\u00a0<a class=\"anchor_post\" href=\"mailto:tobie@mobserver.co.za\" target=\"_blank\">tobie@mobserver.co.za<\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u2019n Man het sy bakkie en hond misgedrink.<\/p>\n","protected":false},"author":8164,"featured_media":99917,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Gerhard Rheeder","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[19823,10367,19824,19820,19821,19822,10450,10366],"class_list":["post-99916","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines","tag-bakkie-vermis","tag-betroubare-nuus","tag-help-man-sy-hond-en-bakkie-opspoor","tag-man-drink-sy-bakkie-en-hond-mis","tag-man-opsoek-na-sy-hond-en-bakkie-na-gekuier","tag-man-verloor-hond-en-bakkie-na-aand-van-gekuier","tag-middelburg-nuus","tag-plaaslike-nuus"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"tag_labels":["bakkie vermis","betroubare nuus","help man sy hond en bakkie opspoor","man drink sy bakkie en hond mis","man opsoek na sy hond en bakkie na gekuier","man verloor hond en bakkie na aand van gekuier","middelburg nuus","plaaslike nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/99916","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/8164"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=99916"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/99916\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/99917"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=99916"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=99916"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=99916"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}