{"id":99834,"date":"2019-08-05T15:41:10","date_gmt":"2019-08-05T13:41:10","guid":{"rendered":"https:\/\/mobserver.co.za\/?p=99834"},"modified":"2019-08-06T12:23:39","modified_gmt":"2019-08-06T10:23:39","slug":"onsisdankbaar-dankievirmamma-dankievirpappa-dankiesussie-dankieliefie-dankiegrotekoning-dankiejesus-se-ma-na-sy-en-dogtertjie-7-transitoroof-gewond-word","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2019\/08\/05\/onsisdankbaar-dankievirmamma-dankievirpappa-dankiesussie-dankieliefie-dankiegrotekoning-dankiejesus-se-ma-na-sy-en-dogtertjie-7-transitoroof-gewond-word\/","title":{"rendered":"@OnsIsDankbaar &#8211; #DankieVirMamma &#8211; #DankieVirPappa &#8211; #DankieSussie &#8211; #DankieLiefie &#8211; #DankieGroteKoning &#8211; #DankieJesus!: S\u00ea ma na sy en dogtertjie (7) in transitoroof gewond word"},"content":{"rendered":"<p>Sy en haar kroos het net vinnig by die vulstasie gestop, om klein Ruhard se fietswiel te pomp, toe \u2019n bende rowers skielik op die G4S sekerheidsvoertuig by die vulstasie begin losbrand het, in \u2019n bloedige transitoroof wat die lewe van \u2019n onbekende man ge\u00ebis het.<\/p>\n<p>Me. Griffin s\u00ea dat sy en haar kinders besig was om die fietsie in die bagasiebak te laai, toe die skote om hulle losbars.<br \/>\nBeide sy en Elmon\u00e9 is tydens die skietery in die been gewond.<\/p>\n<p><strong>Lees ook:<\/strong>\u00a0<strong><a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/99730\/breaking-news-civilians-shot-cash-transet-heist\/\" target=\"_blank\">Civilians shot in CIT heist<\/a><\/strong><\/p>\n<p>\u201cEk het net oral sien mense hardloop en Ruhard en Elmon\u00e9 tussen my en die kattebak probeer indwing na veiligheid,\u201d herroep me. Griffin die angservaring.<br \/>\n\u2019n Skielike brandpyn in haar been, het haar laat besef sy is gewond.<\/p>\n<p>Intussen kon sy daarin slaag om die kinders by die motor in te kry, waar hulle op die grond plat gaan l\u00ea het.<\/p>\n<p>\u201cNadat alles stil geword het, het Elmon\u00e9 geskreeu ek is ook geskiet mamma, waarna ek my vinger in die bloeiende gat in haar been gedruk en geskreeu het vir ambulansbystand.\u201d<\/p>\n<p><strong>Lees ook:\u00a0\u00a0<a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/99779\/update-man-shot-midwater-heist-succumbs-wounds\/\" target=\"_blank\">Update: Man shot in Midwater heist succumbs to his wounds<\/a><\/strong><\/p>\n<p>Binne sekondes het hulpvaardige inwoners haar en die kinders omring terwyl haar suster en swaer, Andrea en Willem Cilliers, ook by die toneel opgedaag het.<br \/>\nDie Cilliers egpaar het me. Griffin en haar kinders hospitaal toe gejaag \u201cuit vrees dat nooddienste eers na die ergbeseerdes sou omsien\u201d.<\/p>\n<p>Op di\u00e9 stadium was Elmon\u00e9 histeries en het Ruhard begin opgooi van die skok.<\/p>\n<p>\u201cBy die hospitaal het almal ons dadelik te hulp gesnel, en my man Wynand en \u201ckosbare mamma\u201d Elsabe Steyn kon hand bysit om Elmon\u00e9 te kalmeer.<\/p>\n<p><strong>Lees ook: <a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/99791\/watch-armed-robbers-open-fire-unsuspecting-civilians\/\" target=\"_blank\">Watch: Armed robbers open fire on unsuspecting civilians<\/a><\/strong><\/p>\n<p>Daar is dadelik plate geneem wat gewys het dat nie ma of dogter \u2019n projektiel in die been gehad het nie, maar net ingangswonde.<br \/>\nDaar is wel verskeie stukke skrapnel in beide se bene gevind met geringe weefselskade wat aangerig is.<\/p>\n<p>\u201cEn die kinders se babasussie in my maag lyk ook heel goed na die voorval, God se genade is groot, so oneindig groot!\u201d.<br \/>\nBeide me. Griffin en Elmon\u00e9 is dieselfde aand ontslaan met antibiotika en pynmedikasie.<\/p>\n<p>Hul voertuig was egter vol koe\u00eblgate na die skietery, \u201cas ons binne die kar was sou ons dit nie lewendig uitgemaak het nie,\u201d s\u00ea me. Griffin.<\/p>\n<p>\u201cOns was op die verkeerde tyd op die verkeerde plek, maar God het ons gespaar,\u201d getuig \u2019n dankbare me. Griffin.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h2>Lees ook:<\/h2>\n<p><strong><a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/99417\/nagwedloop-c-r-swart\/\" target=\"_blank\">Nagwedloop by CR Swart<\/a><\/strong><\/p>\n<p><strong><a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/99328\/potjiekos-en-boerewors-kampioene-gesoek\/\" target=\"_blank\">Potjiekos- en boerewors kampioene gesoek<\/a>\u00a0<\/strong><\/p>\n<p><strong><a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/99226\/pappa-aap-dink-mammegaai-n-vrytjie\/\" target=\"_blank\">Pappa aap dink \u2018mammegaai\u2019 is \u2018n vrytjie<\/a><\/strong><\/p>\n<p><strong><a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/99173\/video-stoffbergpad-eis-nog-n-lewe\/\" target=\"_blank\">Stoffbergpad eis nog \u2018n lewe<\/a><\/strong><\/p>\n<p><strong>\u00a0<\/strong><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h3>Soek jy nuus op \u2019n drafstap?<\/h3>\n<p>Stoor ons bystand nommer\u00a0(072 248 3855) en stuur ons \u2018n Whatsapp boodskap met die woorde \u201cAdd me\u201d om deel te word van ons uitsaailys.<\/p>\n<p>\u201cLike\u201d ons op\u00a0<a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/www.facebook.com\/MiddelburgObserver\/\" target=\"_blank\">Facebook<\/a>, of volg ons op\u00a0<a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/twitter.com\/MOBSERV\" target=\"_blank\">Twitter<\/a>\u00a0en\u00a0<a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/www.instagram.com\/mobserver\/?hl=en\" target=\"_blank\">Instagram<\/a>.<\/p>\n<p>Volg ons\u00a0<a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/www.youtube.com\/channel\/UCs1fP1J8BpepNwIfk2qeVkQ\" target=\"_blank\">YouTube<\/a>\u00a0kanaal.<\/p>\n<p><a class=\"anchor_post\" href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/newsletter-signup\/\" target=\"_blank\">Kliek op die skakel<\/a>\u00a0om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry<\/p>\n<h3>Het julle vir ons \u2019n storie?<\/h3>\n<p>Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer\u00a0072 248 3855, of stuur \u2018n e-pos aan ons redakteur\u00a0<a class=\"anchor_post\" href=\"mailto:tobie@mobserver.co.za\" target=\"_blank\">tobie@mobserver.co.za<\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Kort na haar getuienis oor God se guns, na \u2019n siektestryd, het \u2019n swanger me. Mariska Griffin haar Vrydag midde in die transitorooftog by Midwater Engen met haar twee kinders Elmon\u00e9 (7) en Ruhard (3) bevind.<\/p>\n","protected":false},"author":8164,"featured_media":99845,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Gerhard Rheeder","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[10367,19753,19754,19750,10450,19752,10366,19755,19751],"class_list":["post-99834","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines","tag-betroubare-nuus","tag-familie-word-gewond-in-skietvoorval","tag-ma-en-klein-kinders-vas-gepen-in-skietvoorval","tag-ma-vertel-van-midwater-skietery","tag-middelburg-nuus","tag-ons-is-dankbaar-se-gewonde-vrou","tag-plaaslike-nuus","tag-transitoroof-by-midwater","tag-vrou-getuig-oor-skietvoorval"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"tag_labels":["betroubare nuus","familie word gewond in skietvoorval","ma en klein kinders vas gepen in skietvoorval","ma vertel van Midwater skietery","middelburg nuus","Ons is dankbaar se gewonde vrou","plaaslike nuus","transitoroof by midwater","vrou getuig oor skietvoorval"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/99834","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/8164"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=99834"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/99834\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/99845"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=99834"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=99834"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=99834"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}