{"id":9928,"date":"2014-05-05T10:32:00","date_gmt":"2014-05-05T08:32:00","guid":{"rendered":"http:\/\/echonews.sites.caxton.co.za\/9928\/posbus-probleme\/"},"modified":"2014-05-05T10:33:31","modified_gmt":"2014-05-05T08:33:31","slug":"posbus-probleme","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2014\/05\/05\/posbus-probleme\/","title":{"rendered":"Posbus probleme"},"content":{"rendered":"<p>Amanda Louw het ingebel en vertel dat sy tydens die afgelope langnaweek by haar posbus gekom het net om te sien dat die poshokkies se slotte af is.<\/p>\n<p>Poskantoor werkers is tydens die naweek gesien waar hulle posstukke met waentjies na die nuwe posbusse skuif.<\/p>\n<p>By die nuwe poshokkies was mev. Louw se poshokkie se nommer nie op nie.<\/p>\n<p>&#8220;As ek die poskantoor bel om uit te vind waar ek my pos kan kry, hou hulle aan om sarkasties dieselfde ding te s\u00ea: &#8216;Get your post where you got it last year.'&#8221;<\/p>\n<p>Sy is bekommerd omdat die skuif tydens die einde van die maand gedoen is. Daar is dringende rekeninge wat betaal moet word soos die water en ligte.<\/p>\n<p>\u2022 Mnr. Lucky Nkosi, toesighouer by die Middelburg Poskantoor, s\u00ea dat hulle al die posstukke van die ou na die nuwe posbusse geskuif het. Daar is sedert verlede week iemand binne in die nuwe posbusstruktuur geplaas om mense se probleme te hanteer.<\/p>\n<p>&#8220;Enige een met probleme, veral met hul slotte, kan by hom hulp vra. Hy sal daar wees totdat al die probleme uitgesorteer is.&#8221;<\/p>\n<p>Die nuwe posstruktuur het net 800 posbusse. Dit beteken dat 200 van die posbusse wat voorheen by Kanonkop Spar was nou na Tosca geskuif het.<\/p>\n<p>&#8220;As jou posbusnommer nie by die nuwe posbusse wys nie, moet jy by Tosca gaan kyk, jy sal dit daar kry,&#8221; het mnr. Nkosi ges\u00ea.<\/p>\n<p>\u2022 Toe die Middelburg Observer die nuwe posbusse Donderdag besoek het, het verskeie mense gestaan en soek na hul posbusse. Talle van die posbusse het nie slotte aangehad nie en kon met die hand oopgemaak word. Daar was posstukke binne die ongesluite hokkies en niemand in die struktuur om hulp te verleen nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die posbusse in Kanonkop is uiteindelik geskuif vanaf hul ou plek, wat nou dien as Kanonkop Spar se laai area, na &#8216;n meer praktiese plek in die parkeerarea voor die winkel. Probleem opgelos? Nog lank nie.<\/p>\n","protected":false},"author":1848,"featured_media":9929,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Jana Boshoff","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[22008,1349,1350],"class_list":["post-9928","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines","tag-kanonkop","tag-kanonkop-spar","tag-posbusse"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"tag_labels":["Kanonkop","Kanonkop Spar","Posbusse"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/9928","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1848"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=9928"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/9928\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/9929"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=9928"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=9928"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=9928"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}