{"id":98635,"date":"2019-07-12T08:00:03","date_gmt":"2019-07-12T06:00:03","guid":{"rendered":"https:\/\/mobserver.co.za\/?p=98635"},"modified":"2019-07-13T14:57:38","modified_gmt":"2019-07-13T12:57:38","slug":"munisipaliteit-loop-deur-onder-gespot","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2019\/07\/12\/munisipaliteit-loop-deur-onder-gespot\/","title":{"rendered":"Munisipaliteit loop deur onder gespot"},"content":{"rendered":"<p>Ten spyte van die feit dat die munisipaliteit as die vierde beste landwyd en nommer een in Mpumalanga gekroon is met betrekking tot dienslewering en finansi\u00eble bestuur, het die hoofstroom media die afgelope twee weke baie negatief oor die Ouditeur Generaal se oudit verslag vir die 2017\/2018 boekjaar berig.<\/p>\n<p>Rapport het die naweek die draak gesteek met die munisipaliteit in een van sy gewilde rubrieke.<\/p>\n<p>Di\u00e9 pendoring word nou op sosialemedia onder inwoners versprei, terwyl \u2019n verdoemende vidoegreep van \u2019n TV onbytprogram waarop voormalige bugemeester Mike Masina oor munisipale bestuur gesels, ook rondgestuur word.<\/p>\n<p>Rapport het Sondag in Pollux se pruttelpraatjies onder die kop, \u201cAs jy dop skryf \u2019n ander vraestel\u201d gewaarsku \u201cPasop vir Steve\u201d met verwysing na die munisipaliteit.<\/p>\n<p>Pollux skryf dat hy die munisipaliteit ge-Google en op \u2019n kennisgewing afgekom het waar die munisipaliteit homself distansieer van \u2019n slenter wat die rondte doen, waarby die munisipaliteit betrek is.<\/p>\n<p>Daarna s\u00ea Pollux dat hy die ouditverslag onder o\u00eb gehad het en dat die Ouditeur Generaal s\u00ea dat die finansi\u00eble state wat voorgel\u00ea is, so swak saamgestel is dat hy nie \u2019n oudit opinie kon vorm nie.<\/p>\n<p>Hy wonder dan wat van die munisipaliteit gaan word as die een kant by \u2019n verneukery betrokke is, en die ander kant nie kan somme doen nie?<\/p>\n<p><strong>Lees ook: <a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/80227\/mayor-mike-masina-surrenders-flagship-municipality-anc-kingmakers\/\" target=\"_blank\">Mayor Mike Masina surrenders flagship municipality to ANC kingmakers<\/a><\/strong><\/p>\n<p>Burgemeester Tolo het Woensdag standpunt ingeneem en ges\u00ea dat daar \u2019n daadwerklike poging aangewend word om hom en munisipale bestuurder, mnr. Bheki Khenisa, te diskrediteer.<\/p>\n<p>\u201cDaar steek geen waarheid in di\u00e9 opinie nie, die rubriek is bespiegeling en deel van \u2019n georkestreerde plan om die politieke en administratiewe bestuur van die munisipaliteit te diskrediteer,\u201d s\u00ea burgemeester Tolo.<\/p>\n<p>Munisipale bestuurder, mnr. Khenisa, het ook aan die koerant ges\u00ea dat hy verneem het dat sommige raadslede die publiek openlik mislei oor die ouditverslag.<\/p>\n<p>Mnr. Masina wat kort voor burgemeester Tolo se munisipale rede op \u2019n TV nuusprogram verskyn, waar hy ges\u00ea het dat politieke inmenging op die administrasie lei tot \u2019n gebrek aan dienslewering.<\/p>\n<p>Doornkop, waar daar feitlik geen munisipale dienste voorsien word nie, is in die segment oor swak dienslewering gewys.<\/p>\n<p>\u201cNet soos ons nie by Botshabelo kan dienste voorsien nie, net so kan Doornkop ook nie sonder die toestemming van die wettige eienaar gediens word nie, selfs Eskom weier,\u201d s\u00ea burgemeester Tolo. \u201cDie munisipaliteit is stabiel in alle opsigte,\u201d s\u00ea hy.<\/p>\n<p>Burgemeester Tolo wou hom nie uitlaat oor wie hy dink agter die smeerveldtog sit nie &#8211; \u201cMaar ek kan met sekerheid s\u00ea die plan gaan nie werk nie want ons oudit is skoon, die finansies sterk en die belange van Middelburg se mense in goeie hande\u201d.<\/p>\n<p>Burgemeester Tolo was Dinsdag self in die SAUK ateljees waar hy uitgebrei het oor die Ouditeur Generaal se enkele uitwysings, \u201cwat bo verdenking is\u201d.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h2>Lees ook:<\/h2>\n<p><strong><a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/98042\/net-r500-borg-vir-vermeende-plaasaanvallers\/\" target=\"_blank\">Net R500 borg vir vermeende plaasaanvallers<\/a><\/strong><\/p>\n<p><strong><a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/97897\/haweloses-die-teiken-van-sadiste\/\" target=\"_blank\">Haweloses die teiken van sadiste<\/a><\/strong><\/p>\n<p><strong><a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/97892\/mans-in-glimbaadjies-agtervolg-vrou\/\" target=\"_blank\">Mans in glimbaadjies agtervolg vrou<\/a><\/strong><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h3>Soek jy nuus op \u2019n drafstap?<\/h3>\n<p>Stoor ons bystand nommer\u00a0(072 248 3855) en stuur ons \u2018n Whatsapp boodskap met die woorde \u201cAdd me\u201d om deel te word van ons uitsaailys.<\/p>\n<p>\u201cLike\u201d ons op\u00a0<a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/www.facebook.com\/MiddelburgObserver\/\" target=\"_blank\">Facebook<\/a>, of volg ons op\u00a0<a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/twitter.com\/MOBSERV\" target=\"_blank\">Twitter<\/a>\u00a0en\u00a0<a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/www.instagram.com\/mobserver\/?hl=en\" target=\"_blank\">Instagram<\/a>.<\/p>\n<p>Volg ons\u00a0<a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/www.youtube.com\/channel\/UCs1fP1J8BpepNwIfk2qeVkQ\" target=\"_blank\">YouTube<\/a>\u00a0kanaal.<\/p>\n<p><a class=\"anchor_post\" href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/newsletter-signup\/\" target=\"_blank\">Kliek op die skakel<\/a>\u00a0om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry<\/p>\n<h3>Het julle vir ons \u2019n storie?<\/h3>\n<p>Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer\u00a0072 248 3855, of stuur \u2018n e-pos aan ons redakteur\u00a0<a class=\"anchor_post\" href=\"mailto:tobie@mobserver.co.za\" target=\"_blank\">tobie@mobserver.co.za<\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Steve Tshwete Munisipaliteit se nuuste ouditverslag maak landwyd opslae, \u201cvir die verkeerde redes\u201d s\u00ea burgemeester Bagudi Tolo.<\/p>\n","protected":false},"author":8164,"featured_media":98636,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Gerhard Rheeder","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[10367,19321,10450,19320,16166,10366,8267,6108],"class_list":["post-98635","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines","tag-betroubare-nuus","tag-burgermeester-se-munisipaliteit-word-gespot","tag-middelburg-nuus","tag-munisipaliteit-loop-deur-onder-gespot","tag-news-on-steve-tshwete-local-municipality","tag-plaaslike-nuus","tag-steve-tshwete-local-municipality","tag-stlm"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"tag_labels":["betroubare nuus","burgermeester se munisipaliteit word gespot","middelburg nuus","munisipaliteit loop deur onder gespot","news on steve tshwete local municipality","plaaslike nuus","Steve Tshwete local municipality","STLM"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/98635","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/8164"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=98635"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/98635\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/98636"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=98635"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=98635"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=98635"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}