{"id":98090,"date":"2019-07-03T07:00:05","date_gmt":"2019-07-03T05:00:05","guid":{"rendered":"https:\/\/mobserver.co.za\/?p=98090"},"modified":"2019-07-04T08:34:28","modified_gmt":"2019-07-04T06:34:28","slug":"klasmaats-geskok-oor-gru-dood","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2019\/07\/03\/klasmaats-geskok-oor-gru-dood\/","title":{"rendered":"Klasmaats geskok oor gru-dood"},"content":{"rendered":"<p>Mnr. Johan Pretorius (44), of Sarel soos sy mede oud-Ben Viljoen skoolmaats hom geken het, se verkoolde liggaam is langs sy uitgebrande bakkie naby Nigel gekry.<\/p>\n<p>Volgens kapt. Johannes Ramphora, polisiewoordvoerder, het mnr. Pretorius by die plaashek stilgehou, toe hy met \u2019n piksteel aangeval is.<br \/>\nDie piksteel, waarmee hy verskeie kere geslaan is, is saam met sy bril, selfoon en sy skoen op die toneel gevind.<\/p>\n<p>Volgens persone op toneel, het die aanvallers moontlik vir mnr. Pretorius by die plaashek gewag, aangesien die hek met draad vasgebind was om te verseker dat hy uit sy bakkie moes klim om dit oop te maak.<\/p>\n<p><strong>Lees ook: <a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/98042\/net-r500-borg-vir-vermeende-plaasaanvallers\/\" target=\"_blank\">Net R500 borg vir vermeende plaasaanvallers<\/a><\/strong><\/p>\n<p>Die familie van mnr. Pretorius het aan verskeie mediabronne ges\u00ea dat hul nie glo dat dit \u2019n plaasaanval was nie, maar dat hy \u201ckoelbloedig vermoor\u201d is.<br \/>\nAlles wat waardevol was, is aan die brand gesteek. Nie eens mnr. Pretorius se selfoon is gevat nie.<\/p>\n<p>Me. Karen Cronje n\u00e9\u00e9 Eksteen, \u2019n oud-leerling van Ho\u00ebrskool Ben Viljoen en klasmaat van mnr. Pretorius, s\u00ea dat sy nog voor verlede week met hom gepraat het, waarna hy bevestig het dat hy die 1993 matriekgroep van Ben Viljoen sal sien by hul 30 jaar re\u00fcnie wat in 2023 gehou sal word.<\/p>\n<p>\u201cHy het nog gespog oor sy pragtige dogter en ges\u00ea dat hy nie kan wag om sy matriekgroep aan haar voor te stel nie,\u201d s\u00ea me. Cronje.<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignnone size-medium wp-image-98093\" src=\"https:\/\/mobserver.co.za\/wp-content\/uploads\/sites\/92\/2019\/07\/dood1-Copy-520x400.jpg\" alt=\"\" width=\"520\" height=\"400\" srcset=\"https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2019\/07\/dood1-Copy-520x400.jpg 520w, https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2019\/07\/dood1-Copy-300x231.jpg 300w\" sizes=\"auto, (max-width: 520px) 100vw, 520px\" \/><\/p>\n<p>Mnr. Pretorius het die 1993 matriekgroep se 20 jaar re\u00fcnie in 2013 in Groblersdal bygewoon, maar het ongelukkig die 25 jaar re\u00fcnie, wat verlede jaar aangebied is, gemis weens iets wat voorgeval het. Hy het egter aan me. Cronje, wat die 30 jaar re\u00fcnie re\u00ebl, ges\u00ea dat hy die 30 jaar re\u00fcnie wil bywoon.<\/p>\n<p>Mnr. Pretorius word deur sy klasmaats beskryf as \u2019n \u201cteruggetrokke, saggeaarde mens met \u2019n goeie hart\u201d.<br \/>\nSy klasmaats het die volgende boodskappe gestuur:<br \/>\n<b><\/b><\/p>\n<p><b>Me. Karen Cronje n\u00e9\u00e9 Eksteen:<\/b><\/p>\n<p>\u201cAi, Sarel, mens wil eerder nie dink aan wat gebeur het nie. Jou plekkie is nou leeg. Sal jou altyd onthou met jou skaam glimlag en jy het altyd so maklik gebloos. Vriendelikheid was jou wagwoord en jy het altyd uitgestaan om almal te groet.<\/p>\n<p><strong>Lees ook:<\/strong>\u00a0<strong><a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/92431\/kyk-rowers-hou-aan-skiet-tydens-marble-hall-plaasaanval\/\" target=\"_blank\">Rowers hou aan skiet tydens plaasaanval<\/a><\/strong><\/p>\n<p>Jy gaan verseker gemis word, veral by die volgende byeenkoms waaroor ons nou die dag nog gesels het. Baie sterkte aan Kobie en liefiekind wat \u2019n wonderlike man en pappa verloor het. Rus in vrede.\u201d<br \/>\n<b><\/b><\/p>\n<p><b>Me. Natasha Ferreira (Rossouw):<\/b><\/p>\n<p>\u201cOu Sarel, soos ons hom genoem het, was die dierbaarste outjie gewees. Hy het altyd geglimlag of jou as persoon laat glimlag. Partykeer het jy maar geduldig gesit en wag tot hy sy sinnetjie kon voltooi, omdat hy van tyd tot tyd gehakkel het.<\/p>\n<p>Hy was nooit stout nie, daar is nie een keer wat ek kan onthou dat die onderwysers ooit met hom geraas het nie. Hy altyd so lekker uit sy maag uit gelag en dit was so aansteeklik gewees.<\/p>\n<p>Met ons 20 jaar re\u00fcnie in 2013 was hy en Kobie daar, die klein mannetjie het sommer toe groot geword. Toe hy my groet en vir my s\u00ea dis Sarel het ek amper op my rug geval van hoe groot sterk man hy geword het. Rus sag ou Sarel.\u201d<br \/>\n<b><\/b><\/p>\n<p><b>Danie Neethling:<\/b><\/p>\n<p>\u201cOu Stoorsie, soos ek hom genoem het, alhoewel ons kontak verloor het vir \u2019n paar jaar, het ek nog gereeld geskinder van jou. Ons hele familie was geskok oor die nuus van jou afsterwe. My ma was in trane. Jy was \u2019n groot vriend en \u2019n goeie mens. Rus in vrede my maat.\u201d<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h2>Lees ook:<\/h2>\n<p><strong><a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/98042\/net-r500-borg-vir-vermeende-plaasaanvallers\/\" target=\"_blank\">Net R500 borg vir vermeende plaasaanvallers<\/a><\/strong><\/p>\n<p><strong><a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/97897\/haweloses-die-teiken-van-sadiste\/\" target=\"_blank\">Haweloses die teiken van sadiste<\/a><\/strong><\/p>\n<p><strong><a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/97892\/mans-in-glimbaadjies-agtervolg-vrou\/\" target=\"_blank\">Mans in glimbaadjies agtervolg vrou<\/a><\/strong><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h3>Soek jy nuus op \u2019n drafstap?<\/h3>\n<p>Stoor ons bystand nommer\u00a0(072 248 3855) en stuur ons \u2018n Whatsapp boodskap met die woorde \u201cAdd me\u201d om deel te word van ons uitsaailys.<\/p>\n<p>\u201cLike\u201d ons op\u00a0<a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/www.facebook.com\/MiddelburgObserver\/\" target=\"_blank\">Facebook<\/a>, of volg ons op\u00a0<a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/twitter.com\/MOBSERV\" target=\"_blank\">Twitter<\/a>\u00a0en\u00a0<a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/www.instagram.com\/mobserver\/?hl=en\" target=\"_blank\">Instagram<\/a>.<\/p>\n<p>Volg ons\u00a0<a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/www.youtube.com\/channel\/UCs1fP1J8BpepNwIfk2qeVkQ\" target=\"_blank\">YouTube<\/a>\u00a0kanaal.<\/p>\n<p><a class=\"anchor_post\" href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/newsletter-signup\/\" target=\"_blank\">Kliek op die skakel<\/a>\u00a0om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry<\/p>\n<h3>Het julle vir ons \u2019n storie?<\/h3>\n<p>Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer\u00a0072 248 3855, of stuur \u2018n e-pos aan ons redakteur\u00a0<a class=\"anchor_post\" href=\"mailto:tobie@mobserver.co.za\" target=\"_blank\">tobie@mobserver.co.za<\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Leerlinge van Ho\u00ebrskool Ben Viljoen, wat in 1993 matrikuleer het, was geskok om te hoor van \u2019n mede-klasmaat, wat by sy plaashek met \u2019n piksteel oor die lyf en kop aangerand is, voordat hy aan die brand gesteek is.<\/p>\n","protected":false},"author":8164,"featured_media":98092,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Janine van Staden","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[19163,19162,19167,2226,19164,19165,8614,2484,19166],"class_list":["post-98090","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines","tag-boer-verkool-gevind-by-plaashek","tag-johan-pretorius","tag-man-met-piksteel-geslaan-voor-hy-lewendig-aan-die-brand-gesteek-is","tag-moord","tag-nigel-boer-by-plaashek-vermoor","tag-oudstudent-van-ben-viljoen-vermoor","tag-plaasaanvalle","tag-plaasmoorde","tag-verkoolde-ligaam-van-boer-by-plaashek-gevind"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"tag_labels":["boer verkool gevind by plaashek","Johan Pretorius","man met piksteel geslaan voor hy lewendig aan die brand gesteek is","moord","nigel boer by plaashek vermoor","oudstudent van ben viljoen vermoor","plaasaanvalle","plaasmoorde","verkoolde ligaam van boer by plaashek gevind"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/98090","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/8164"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=98090"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/98090\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/98092"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=98090"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=98090"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=98090"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}