{"id":98088,"date":"2019-07-02T13:48:24","date_gmt":"2019-07-02T11:48:24","guid":{"rendered":"https:\/\/mobserver.co.za\/?p=98088"},"modified":"2019-07-03T13:06:59","modified_gmt":"2019-07-03T11:06:59","slug":"lasbriewe-vir-van-staden-uitgereik","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2019\/07\/02\/lasbriewe-vir-van-staden-uitgereik\/","title":{"rendered":"Lasbriewe vir Van Staden uitgereik"},"content":{"rendered":"<p>Van Staden is deur verskeie mense beskuldig dat sy hul uit geld verkul het in twyfelagtige eiendomstransaksies. Soortgelyke beskuldigings het ook later vanuit ander oorde soos Mamelodi en Secunda gekom.<\/p>\n<p>Sy het destyds ges\u00ea dat sy onskuldig by die twyfelagtige transaksies betrek word deur &#8216;n kollega wat haar identiteit gebruik het om huiskopers om die bos te lei.<\/p>\n<p>Van Staden is reeds vantevore deur die Raad op Eiendomsagentskapaangeleenthede geskors. Talle klaers het destyds kriminele klagtes teen haar geopen. Tot op hede is sy egter nog nie formeel op een van die klagtes aangekla nie.<\/p>\n<p><strong>Lees ook: <a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/87967\/annica-van-staden-slagoffers-verloor-duisende\/\" target=\"_blank\">Annica van Staden slagoffers verloor duisende<\/a><\/strong><\/p>\n<p>\u2022 Een van die meer as 16 plaaslike klaers oor eiendomstransaksies het ges\u00ea dat die huis uiteindelik op sy naam geregistreer is maar dat hy steeds nie toegang tot die huis het nie omdat daar ander mense bly.<\/p>\n<p>\u2022 &#8216;n Ander slagoffer s\u00ea dat hy in 2013 &#8216;n R30 000 kontant deposito betaal het en sedertdien elke maand R1 500 aan &#8216;n lening moet afbetaal terwyl hy nooit sy huis gekry het nie. Hy s\u00ea dat die finansi\u00eble verknorsing hom sy huwelik gekos het. Hy het &#8216;n saak by die polisie gaan open.<\/p>\n<p>\u2022 Nog &#8216;n ander klaer het daarin geslaag om al haar geld terug te kry. Sy het R60 000 oorbetaal as deposito op &#8216;n eiendom en by die Raad op Eiendomsagente gaan kla toe dinge skeef loop. Die Raad se getrouheidsfonds het haar vergoed nadat haar klag suksesvol was.<\/p>\n<p>Dit was egter nie net met Van Staden se betrokkenheid by eiendomstransaksies waar sy van ongerymdhede beskuldig is nie.<\/p>\n<p><strong>Lees ook: <a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/84865\/van-staden-out-on-bail\/\" target=\"_blank\">Van Staden out on bail<\/a><\/strong><\/p>\n<p>\u2022 &#8216;n Sakeman in Lydenburg het &#8216;n kriminele saak teen haar geopen nadat &#8216;n transaksie vir skeepsvraghouers wat skeef geloop het hom byna sy besigheid gekos het.<\/p>\n<p>\u2022 In die Wes Kaap het &#8216;n ander sakeman beweer <a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/84376\/former-middelburg-estate-agent-behind-bars-cape-town\/\" target=\"_blank\">Van Staden het hom uit derduisende rande verkul toe hy voertuie by haar wou koop<\/a>. Hy het &#8216;n saak van bedrog en diefstal by die Brackenfell Polisiestasie geopen.<\/p>\n<p>Van Staden is in Augustus 2018 in Ermelo op die aanklag gearresteer en Wes Kaap toe gevat om in die Kuilsrivier hof te verskyn. Sy is later op borg vrygelaat.<\/p>\n<p>\u2022 In Middelburg het talle klaers <a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/87967\/annica-van-staden-slagoffers-verloor-duisende\/\" target=\"_blank\">in Desember beweer<\/a> dat sy hulle ingedoen het met huurdeposito&#8217;s. Dit het ook &#8216;n kriminele klag tot gevolg gehad.<\/p>\n<p>\u2022 Vroeg in Mei vanjaar het &#8216;n man uit Piet Retief gebel. Hy was in &#8216;n verhouding asook in besigheid met Van Staden en het begin lont ruik toe die een voertuigkooptransaksie na die ander skeef loop. Van Staden is kort daarna gearresteer en aangekla van vervalsing nadat daar na bewering &#8216;n vervalsde identiteitsboekie by haar gekry is.<\/p>\n<p><strong>Lees ook: <a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/94735\/omstrede-voormalige-eiendomsagent-gearresteer\/\" target=\"_blank\">Omstrede voormalige eiendomsagent gearresteer<\/a><\/strong><\/p>\n<p>Kaptein FC van Wyk, Wes Kaapse polisiewoordvoerder, het bevestig dat daar tans &#8216;n lasbrief uit is vir haar arrestasie omdat sy, nadat sy in 2018 by die <a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/84865\/van-staden-out-on-bail\/\" target=\"_blank\">Kuilsrivier Landdroshof op borg vrygelaat is<\/a>, nooit weer vir &#8216;n hofdatum opgedaag het nie.<\/p>\n<p>Die inligting, sowel as die Brackenfell saaknommer is aan die polisie in Piet Retief verskaf die dag van Van Staden se arrestasie. Dit blyk nou dat die inligting nooit opgevolg is nie en Van Staden is ook in Piet Retief op borg vrygelaat. Sy moes verlede Vrydag, 21 Junie weer in die hof verskyn.<br \/>\n<b><\/b><\/p>\n<p><b>www.mobserver.co.za<\/b>\u00a0kon egter by die eMkondo Landdroshof bevestig dat Van Staden nie vir haar hofverskyning opgedaag het nie en dat daar reeds &#8216;n lasbrief vir haar arrestasie uitgereik is. Die klerk van die hof het ges\u00ea dat Van Staden tot 5 Julie het om in die hof te verskyn voor haar borggeld finaal aan die staat verbeurd verklaar word.<\/p>\n<p>Kaptein Van Wyk s\u00ea dat enige iemand wat weet waar Van Staden haar bevind, die ondersoekbeampte by Brackenfell, adjudant offisier Theo Coetzee kan bel by 021 983 1940.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h2>Lees ook:<\/h2>\n<p><strong><a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/98042\/net-r500-borg-vir-vermeende-plaasaanvallers\/\" target=\"_blank\">Net R500 borg vir vermeende plaasaanvallers<\/a><\/strong><\/p>\n<p><strong><a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/97897\/haweloses-die-teiken-van-sadiste\/\" target=\"_blank\">Haweloses die teiken van sadiste<\/a><\/strong><\/p>\n<p><strong><a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/97892\/mans-in-glimbaadjies-agtervolg-vrou\/\" target=\"_blank\">Mans in glimbaadjies agtervolg vrou<\/a><\/strong><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h3>Soek jy nuus op \u2019n drafstap?<\/h3>\n<p>Stoor ons bystand nommer\u00a0(072 248 3855) en stuur ons \u2018n Whatsapp boodskap met die woorde \u201cAdd me\u201d om deel te word van ons uitsaailys.<\/p>\n<p>\u201cLike\u201d ons op\u00a0<a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/www.facebook.com\/MiddelburgObserver\/\" target=\"_blank\">Facebook<\/a>, of volg ons op\u00a0<a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/twitter.com\/MOBSERV\" target=\"_blank\">Twitter<\/a>\u00a0en\u00a0<a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/www.instagram.com\/mobserver\/?hl=en\" target=\"_blank\">Instagram<\/a>.<\/p>\n<p>Volg ons\u00a0<a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/www.youtube.com\/channel\/UCs1fP1J8BpepNwIfk2qeVkQ\" target=\"_blank\">YouTube<\/a>\u00a0kanaal.<\/p>\n<p><a class=\"anchor_post\" href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/newsletter-signup\/\" target=\"_blank\">Kliek op die skakel<\/a>\u00a0om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry<\/p>\n<h3>Het julle vir ons \u2019n storie?<\/h3>\n<p>Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer\u00a0072 248 3855, of stuur \u2018n e-pos aan ons redakteur\u00a0<a class=\"anchor_post\" href=\"mailto:tobie@mobserver.co.za\" target=\"_blank\">tobie@mobserver.co.za<\/a><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Annica van Staden, word deur twee polisiestasies gesoek, nadat daar in Mpumalanga en die Wes Kaap lasbriewe vir haar arrestasie uitgereik is. <\/p>\n","protected":false},"author":8164,"featured_media":51775,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Jana Boshoff","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[19168,10772,19160,19158,19169,19157,10010,12898,19161,10333,19159,7765],"class_list":["post-98088","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines","tag-annica","tag-annica-van-staden","tag-annica-van-staden-eiendoms-agent","tag-annica-van-staden-verdwyn-na-borg","tag-annica-wanted","tag-lasbriewe-uitgereik-vir-annica-van-staden","tag-local-news","tag-middelburg-news","tag-slagoffers-verloor-duisende-deur-eiendomsagent","tag-trusted-news","tag-van-staden-versuim-om-in-hof-te-verskyn","tag-wanted"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"tag_labels":["annica","annica van staden","annica van staden eiendoms agent","annica van staden verdwyn na borg","annica wanted","lasbriewe uitgereik vir annica van staden","local news","middelburg news","slagoffers verloor duisende deur eiendomsagent","trusted news","van staden versuim om in hof te verskyn","wanted"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/98088","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/8164"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=98088"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/98088\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/51775"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=98088"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=98088"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=98088"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}