{"id":98042,"date":"2019-07-02T07:00:18","date_gmt":"2019-07-02T05:00:18","guid":{"rendered":"https:\/\/mobserver.co.za\/?p=98042"},"modified":"2019-07-04T08:15:58","modified_gmt":"2019-07-04T06:15:58","slug":"net-r500-borg-vir-vermeende-plaasaanvallers","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2019\/07\/02\/net-r500-borg-vir-vermeende-plaasaanvallers\/","title":{"rendered":"Net R500 borg vir vermeende plaasaanvallers"},"content":{"rendered":"<p>Vier van die vyf verdagtes, wat kort na die plaasaanval by die Kruger-gesin in Toitskraal, gearresteer is, is uit op borg.<\/p>\n<p>Die Krugers is op 13 April aangeval. Mnr. Gert Kruger (81) is met &#8216;n koevoet toegetakel. Daar is op sy dogter, Marietjie, geskiet, maar sy is gelukkig nie getref nie. Sy vrou, Rita en dogter is nie in die aanval beseer nie.<\/p>\n<p>Mishack Dhavaa, Patrick Tsetsi Moima, William Rasta Makobe, Robert Tshabalala en Vuzi Sithole het in die Groblersdal Landdroshof verskyn op klagtes van huisbraak en roof met verswarende omstandighede.<\/p>\n<p>Buiten Makobe, het al die ander borg van R500 elk gekry.<\/p>\n<p>Verskeie boere het die hofsitting bygewoon om die Kruger-gesin te ondersteun en die borg teen te staan.<\/p>\n<p><strong>Lees ook: <a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/92608\/toitskraal-boer-hospitaal-na-plaasaanvaal\/\" target=\"_blank\">Toitskraal boer in hospitaal na plaasaanval<\/a><\/strong><\/p>\n<p>Die boere en Groblersdal Landelike Veiligheid is bekommerd dat die verdagtes sal vlug en nie hul volgende hofdatums sal bywoon nie.<\/p>\n<p>Hulle bekommernisse volg na talle verdagtes wat by plaasaanvalle borg gekry het en net nie opgedaag het vir hul volgende verskynings nie.<br \/>\nAlhoewel lasbriewe vir hul arrestasie uitgereik is, is daar nooit weer van die verdagtes gehoor nie.<\/p>\n<p>Dit veroorsaak dat van die sake na jare steeds nie opgelos is nie soos die plaasaanval op mnr. Herman Botha.<\/p>\n<p><strong>Lees ook: <a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/92431\/kyk-rowers-hou-aan-skiet-tydens-marble-hall-plaasaanval\/\" target=\"_blank\">Rowers hou aan skiet tydens plaasaanval<\/a><\/strong><\/p>\n<p>Mnr. Botha is op 6 Augustus 2017 dood nadat hy en sy familie op hul plaas op die Groblersdal-Middelburgpad deur agt mans oorval is.<\/p>\n<p>Vier verdagtes het op klagtes van moord en roof met verswarende omstandighede vir di\u00e9 voorval in die hof verskyn, waarna borg van R1 000 elk toegestaan is.<\/p>\n<p>Die gemeenskap was later geskok nadat dit bekend geword het dat een van die verdagtes betrokke was by die plaasaanval op 6 Februarie 2018 op die plaas van me. Wilma Liebenberg. Hy is tydens di\u00e9 plaasaanval doodgeskiet.<\/p>\n<p>Die boere se vrese is op 9 April 2018 bewaarheid toe net twee van die verdagtes vir hul hofverrigtinge opgedaag het. Dit het veroorsaak dat die saak tot vandag toe nog nie afgehandel is nie.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h2>Lees ook:<\/h2>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><strong><a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/94978\/trokdrywer-ernstig-beseer-nadat-hy-ander-trok-vasry\/\" target=\"_blank\">Trokdrywer ernstig beseer nadat hy in ander trok vasry\u00a0<\/a><\/strong><\/p>\n<p><strong><a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/94935\/twaalfjarige-wat-ongeluk-gesterf-het-op-familieplaas-begrawe\/\" target=\"_blank\">Twaalfjarige wat in ongeluk gesterf het, op familieplaas begrawe<\/a><\/strong><\/p>\n<p><strong><a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/94900\/dorp-wil-erfenisskatte-bewaar\/\" target=\"_blank\">Dorp wil erfenisskatte bewaar<\/a><\/strong><\/p>\n<h3>Soek jy nuus op \u2019n drafstap?<\/h3>\n<p>Stoor ons bystand nommer\u00a0(072 248 3855) en stuur ons \u2018n Whatsapp boodskap met die woorde \u201cAdd me\u201d om deel te word van ons uitsaailys.<\/p>\n<p>\u201cLike\u201d ons op\u00a0<a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/www.facebook.com\/MiddelburgObserver\/\" target=\"_blank\">Facebook<\/a>, of volg ons op\u00a0<a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/twitter.com\/MOBSERV\" target=\"_blank\">Twitter<\/a>\u00a0en\u00a0<a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/www.instagram.com\/mobserver\/?hl=en\" target=\"_blank\">Instagram<\/a>.<\/p>\n<p>Volg ons\u00a0<a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/www.youtube.com\/channel\/UCs1fP1J8BpepNwIfk2qeVkQ\" target=\"_blank\">YouTube<\/a>\u00a0kanaal.<\/p>\n<p><a class=\"anchor_post\" href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/newsletter-signup\/\" target=\"_blank\">Kliek op die skakel<\/a>\u00a0om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry<\/p>\n<h3>Het julle vir ons \u2019n storie?<\/h3>\n<p>Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer\u00a0072 248 3855, of stuur \u2018n e-pos aan ons redakteur\u00a0<a class=\"anchor_post\" href=\"mailto:tobie@mobserver.co.za\" target=\"_blank\">tobie@mobserver.co.za<\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Wanneer die president van die land swyg oor wrede plaasmoorde en aanvalle, is dit seker nie verbasend dat vermeende plaasaanvallers net R500 borg kry nie!<\/p>\n","protected":false},"author":8164,"featured_media":96041,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Janine van Staden","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[10367,10060,10450,19146,8614,19147,10366,19148],"class_list":["post-98042","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines","tag-betroubare-nuus","tag-gert-kruger","tag-middelburg-nuus","tag-plaasaanval-op-toitskraal","tag-plaasaanvalle","tag-plaasaanvallers-kry-r500-borg","tag-plaaslike-nuus","tag-toitskraal-aanvallers-uit-op-borg"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"tag_labels":["betroubare nuus","Gert Kruger","middelburg nuus","plaasaanval op toitskraal","plaasaanvalle","plaasaanvallers kry R500 borg","plaaslike nuus","toitskraal aanvallers uit op borg"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/98042","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/8164"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=98042"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/98042\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/96041"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=98042"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=98042"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=98042"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}