{"id":97892,"date":"2019-06-29T09:00:00","date_gmt":"2019-06-29T07:00:00","guid":{"rendered":"https:\/\/mobserver.co.za\/97892\/mans-in-glimbaadjies-agtervolg-vrou\/"},"modified":"2019-06-29T20:53:11","modified_gmt":"2019-06-29T18:53:11","slug":"mans-in-glimbaadjies-agtervolg-vrou","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2019\/06\/29\/mans-in-glimbaadjies-agtervolg-vrou\/","title":{"rendered":"Mans in glimbaadjies agtervolg vrou"},"content":{"rendered":"<p>Die man (wat uit vrees vir viktimisasie anoniem wil bly) s\u00ea hy was besig om in Meyerstraat te ry, toe die groep op die Meyersbrug van agter af op \u2019n ho\u00eb spoed by hom verbygaan.<\/p>\n<p>Hy het opgemerk dat die voertuig wat hom verbysteek nie \u2019n nommerplaat agter op die voertuig het nie en dat die insittendes almal glim onderbaadjies gedra het.<\/p>\n<p>Voor hom het \u2019n vrou gery en net verby die brug het die groep ook by die vrou verby gesteek en skielik dood voor haar gestop.<\/p>\n<p>Sy moes noodgedwonge stop, maar was duidelik bang en het verby gegaan en vinniger begin ry.<\/p>\n<p><strong>Lees ook: <a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/90414\/trok-met-baksteen-gegooi-dit-poging-tot-kaping\/\" target=\"_blank\">Trok met baksteen gegooi &#8211; was dit &#8216;n poging tot kaping?<\/a><\/strong><\/p>\n<p>Die ooggetuie s\u00ea hy het gewonder of daar dalk \u2019n spesifieke optrede is deur \u2019n eenheid van die polisie en het die Observer gekontak.<\/p>\n<p>Alhoewel daar op daardie tydstip \u2019n optrede van die Valke was, was dit nie in daardie omgewing nie en het die joernalis hom meegedeel dat dit nie polisielede is nie.<\/p>\n<p>Hy het ook gesien dat die groep van sowat vyf of ses mans, wat haar probeer aftrek het, verbyjaag en haar agtervolg.<\/p>\n<p>By die Renosterweg ingang in Kanonkop, het die vrou afgedraai en by een van die dwarsstrate ingejaag.<\/p>\n<p><strong>Lees ook: <a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/89667\/swanger-vrou-en-haar-man-geskiet-naby-n4-tolhek\/\" target=\"_blank\">Swanger vrou en haar man geskiet naby N4 tolhek<\/a><\/strong><\/p>\n<p>Hy het opgemerk dat die groep ry tot by Renosterweg, waar hulle \u2019n paar sekondes gestaan en wag het, \u2019n U-draai gemaak en weer terug gery het in die rigting van Meyersbrug.<\/p>\n<p>\u201cEk is doodseker hulle het net weer \u2019n ander slagoffer gaan inwag!\u201d<\/p>\n<p>\u2022Die ooggetuie het vroeg hierdie week teruggebel en ges\u00ea dat hy die groep met hul goedkoop glim onderbaadjies oral langs die pad gedurende die naweek tussen Meyersbrug en Renosterweg opgemerk het.<\/p>\n<p>\u201cHierdie keer was hulle weer met \u2019n ander voertuig daar. Dit is beslis nie polisiemanne \u00f3f verkeer nie, want hulle het gewone klere aan met die klein glimbaadjies. Ek dink hulle trek voertuie af, doen hulle voor as verkeers- of polisiemanne en vra dan omkoopgeld!\u201d<\/p>\n<p>\u2022Die joernalis het Vrydagmiddag noodgroepe van die voorval in kennis gestel, maar hulle kon nie enige voertuig, wat die beskrywing pas, in die omgewing vind nie.<\/p>\n<p>\u2022Daar is onlangs reeds \u2019n kriminele klagte teen van di\u00e9 mense, gel\u00ea, wat na bewering \u2019n motoris aangerand het.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h2>Lees ook:<\/h2>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><strong><a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/94978\/trokdrywer-ernstig-beseer-nadat-hy-ander-trok-vasry\/\" target=\"_blank\">Trokdrywer ernstig beseer nadat hy in ander trok vasry\u00a0<\/a><\/strong><\/p>\n<p><strong><a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/94935\/twaalfjarige-wat-ongeluk-gesterf-het-op-familieplaas-begrawe\/\" target=\"_blank\">Twaalfjarige wat in ongeluk gesterf het, op familieplaas begrawe<\/a><\/strong><\/p>\n<p><strong><a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/94900\/dorp-wil-erfenisskatte-bewaar\/\" target=\"_blank\">Dorp wil erfenisskatte bewaar<\/a><\/strong><\/p>\n<h3>Soek jy nuus op \u2019n drafstap?<\/h3>\n<p>Stoor ons bystand nommer\u00a0(072 248 3855) en stuur ons \u2018n Whatsapp boodskap met die woorde \u201cAdd me\u201d om deel te word van ons uitsaailys.<\/p>\n<p>\u201cLike\u201d ons op\u00a0<a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/www.facebook.com\/MiddelburgObserver\/\" target=\"_blank\">Facebook<\/a>, of volg ons op\u00a0<a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/twitter.com\/MOBSERV\" target=\"_blank\">Twitter<\/a>\u00a0en\u00a0<a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/www.instagram.com\/mobserver\/?hl=en\" target=\"_blank\">Instagram<\/a>.<\/p>\n<p>Volg ons\u00a0<a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/www.youtube.com\/channel\/UCs1fP1J8BpepNwIfk2qeVkQ\" target=\"_blank\">YouTube<\/a>\u00a0kanaal.<\/p>\n<p><a class=\"anchor_post\" href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/newsletter-signup\/\" target=\"_blank\">Kliek op die skakel<\/a>\u00a0om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry<\/p>\n<h3>Het julle vir ons \u2019n storie?<\/h3>\n<p>Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer\u00a0072 248 3855, of stuur \u2018n e-pos aan ons redakteur\u00a0<a class=\"anchor_post\" href=\"mailto:tobie@mobserver.co.za\" target=\"_blank\">tobie@mobserver.co.za<\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u2019n Motoris het Vrydag geskok toegekyk hoe \u2019n groep mans byna \u2019n vrou met \u2019n kleuter by haar in die voertuig, probeer kaap het.<\/p>\n","protected":false},"author":1848,"featured_media":68155,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Daleen Naud\u00e8","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[10367,8407,12006,19106,19105,10450,1933,10366],"class_list":["post-97892","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines","tag-betroubare-nuus","tag-kaping","tag-kapings-in-middelburg","tag-mans-agtervolg-vrou","tag-mans-in-glimbaadjies-agtervolg-vrou","tag-middelburg-nuus","tag-misdaad","tag-plaaslike-nuus"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"tag_labels":["betroubare nuus","kaping","kapings in middelburg","mans agtervolg vrou","mans in glimbaadjies agtervolg vrou","middelburg nuus","misdaad","plaaslike nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/97892","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1848"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=97892"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/97892\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/68155"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=97892"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=97892"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=97892"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}