{"id":95412,"date":"2019-06-14T09:38:09","date_gmt":"2019-06-14T07:38:09","guid":{"rendered":"https:\/\/mobserver.co.za\/?p=95412"},"modified":"2019-06-18T13:42:59","modified_gmt":"2019-06-18T11:42:59","slug":"veediewe-lokval-naby-belfast-vasgetrek","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2019\/06\/14\/veediewe-lokval-naby-belfast-vasgetrek\/","title":{"rendered":"Veediewe in lokval naby Belfast vasgetrek"},"content":{"rendered":"<p>Volgens Bester Maree van Acsu Sekuriteit in Ermelo, het hulle inligting ontvang oor veediewe wat doenig is in die Belfast omgewing.<\/p>\n<p>Hulle het toe \u2019n informant laat registreer by die polisie en \u2019n wettige lokval beplan. Die informant het hom as vermeende beeskoper voorgedoen en kontak met die veediewe gemaak. Hy is ingelig dat hy die beeste Dinsdagaand kan kom laai.<\/p>\n<p>Mnr. Maree s\u00ea dat hulle die nag naby Wonderfontein vir die veediewe se oproep gewag het. Die informant is net na middernag gebel en aanwysings tot by \u2019n kraal gegee waar die veediewe met 22 beeste gewag het.<\/p>\n<p>Die Middelburg Veediefstaleenheid was deel van die operasie.<\/p>\n<p>Vier verdagtes, drie Malawi\u00ebrs en \u2019n Suid Afrikaanse burger wat op \u2019n ander plaas naby Belfast werk, is gearresteer. Hul name kon nie bekend gemaak word voordat hulle in die hof verskyn het nie.<\/p>\n<p><strong>Breyten veediefstal verdagtes met nog sake verbind:<\/strong><\/p>\n<p>\u2022 Die vyf verdagtes wat in Mei in Breyten gearresteer is toe hulle na bewering op heterdaad betrap is terwyl hulle besig was om meer as 300 beeste op lorries te laai, se borg is geweier.<br \/>\nNeels van der Walt, die Pretorianse prokureur Jan-Spruyt Steenkamp, Lucas Magagula, Sibusiso Mabuse en Musi Mhlongo sal dus in aanhouding bly tot hul verhoor begin of hulle \u2019n nuwe borgaansoek loods op grond van nuwe feite wat nie in die oorspronklike borgaansoek aangeraak is nie.<\/p>\n<p>L<strong>ees ook:\u00a0<a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/93872\/prokureur-en-ander-veediefstal-verdagtes-geidentifiseer\/\" target=\"_blank\">Prokureur en ander veediefstal verdagtes ge\u00efdentifiseer<\/a><\/strong><\/p>\n<p>Volgens inligting word die verdagtes nou met vier ander veediefstalsake in Hendrina en Carolina ook verbind.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h2>Lees ook:<\/h2>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><strong><a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/94978\/trokdrywer-ernstig-beseer-nadat-hy-ander-trok-vasry\/\" target=\"_blank\">Trokdrywer ernstig beseer nadat hy in ander trok vasry\u00a0<\/a><\/strong><\/p>\n<p><strong><a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/94935\/twaalfjarige-wat-ongeluk-gesterf-het-op-familieplaas-begrawe\/\" target=\"_blank\">Twaalfjarige wat in ongeluk gesterf het, op familieplaas begrawe<\/a><\/strong><\/p>\n<p><strong><a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/94900\/dorp-wil-erfenisskatte-bewaar\/\" target=\"_blank\">Dorp wil erfenisskatte bewaar<\/a><\/strong><\/p>\n<h3>Soek jy nuus op \u2019n drafstap?<\/h3>\n<p>Stoor ons bystand nommer\u00a0(072 248 3855) en stuur ons \u2018n Whatsapp boodskap met die woorde \u201cAdd me\u201d om deel te word van ons uitsaailys.<\/p>\n<p>\u201cLike\u201d ons op\u00a0<a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/www.facebook.com\/MiddelburgObserver\/\" target=\"_blank\">Facebook<\/a>, of volg ons op\u00a0<a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/twitter.com\/MOBSERV\" target=\"_blank\">Twitter<\/a>\u00a0en\u00a0<a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/www.instagram.com\/mobserver\/?hl=en\" target=\"_blank\">Instagram<\/a>.<\/p>\n<p>Volg ons\u00a0<a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/www.youtube.com\/channel\/UCs1fP1J8BpepNwIfk2qeVkQ\" target=\"_blank\">YouTube<\/a>\u00a0kanaal.<\/p>\n<p><a class=\"anchor_post\" href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/newsletter-signup\/\" target=\"_blank\">Kliek op die skakel<\/a>\u00a0om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry<\/p>\n<h3>Het julle vir ons \u2019n storie?<\/h3>\n<p>Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer\u00a0072 248 3855, of stuur \u2018n e-pos aan ons redakteur\u00a0<a class=\"anchor_post\" href=\"mailto:tobie@mobserver.co.za\" target=\"_blank\">tobie@mobserver.co.za<\/a><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Vier vermeende veediewe sal vandag in die hof in Belfast verskyn nadat hulle in \u2019n haarfyn beplande operasie deur \u2019n sekuriteitsmaatskappy en die polisie vasgetrek is. <\/p>\n","protected":false},"author":8164,"featured_media":71021,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Jana Boshoff","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[18891,10367,10450,10366,18894,9394,18893,18889,18892,18890],"class_list":["post-95412","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines","tag-belfast-veediewe-verskyn-in-hoff","tag-betroubare-nuus","tag-middelburg-nuus","tag-plaaslike-nuus","tag-stocktheft","tag-veediefstal","tag-veediefstal-saak-in-belfast","tag-veediewe-in-belfast-vasgetrek","tag-veediewe-in-lakval-in-belfast-vasgetrek","tag-veediewe-verkyn-in-hoff"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"tag_labels":["belfast veediewe verskyn in hoff","betroubare nuus","middelburg nuus","plaaslike nuus","stocktheft","veediefstal","veediefstal saak in belfast","veediewe in belfast vasgetrek","veediewe in lakval in belfast vasgetrek","veediewe verkyn in hoff"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/95412","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/8164"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=95412"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/95412\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/71021"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=95412"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=95412"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=95412"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}