{"id":95184,"date":"2019-06-10T11:05:25","date_gmt":"2019-06-10T09:05:25","guid":{"rendered":"https:\/\/mobserver.co.za\/?p=95184"},"modified":"2019-06-11T14:18:43","modified_gmt":"2019-06-11T12:18:43","slug":"sestienjarige-kamer-oorval","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2019\/06\/10\/sestienjarige-kamer-oorval\/","title":{"rendered":"Sestienjarige in kamer oorval"},"content":{"rendered":"<p>Dit alles in die net drie maande wat die Wessels gesin in Middelburg bly!<\/p>\n<p>Me. Natasha Wessels s\u00ea hulle is raadop. \u201cEk het my lewe lank in Pretoria gebly en daar het nooit so iets gebeur nie. Ons weet nie meer wat om te doen nie.\u201d<br \/>\nDie gesin het drie maande gelede na Middelburg verhuis.<\/p>\n<p>Hulle was net drie dae in hul nuwe tuiste in Bonckerstraat (Eastdene), toe rowers op hul toesak.<\/p>\n<p>Me. Wessels vertel dat hulle gou winkels toe is en dat Matthew (16) by die huis gebly het.<br \/>\nHy het in sy kamer gel\u00ea en slaap en is eers gewek toe die rower by hom in die kamer staan.<\/p>\n<figure id=\"attachment_95186\" aria-describedby=\"caption-attachment-95186\" style=\"width: 520px\" class=\"wp-caption alignnone\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-95186\" src=\"https:\/\/mobserver.co.za\/wp-content\/uploads\/sites\/92\/2019\/06\/kind2-Copy-520x400.jpg\" alt=\"\" width=\"520\" height=\"400\" srcset=\"https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2019\/06\/kind2-Copy-520x400.jpg 520w, https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2019\/06\/kind2-Copy-300x231.jpg 300w\" sizes=\"auto, (max-width: 520px) 100vw, 520px\" \/><figcaption id=\"caption-attachment-95186\" class=\"wp-caption-text\">Die glasdeur van die een kamer aan die agterkant van die huis, is heeltemal uitgehaal om toegang tot die huis te kry.<\/figcaption><\/figure>\n<p>Die boosdoeners het eers \u2019n voorste veiligheidsdeur probeer afbreek, maar toe hulle nie regkom nie, \u2019n agterste glasdeur by \u2019n kamer uitgehak en ingekom. Daarna is die kamer se houtdeur oopgebreek.<\/p>\n<p>Die rower het langs Matthew se bed kom staan en vir hom ges\u00ea dat hy moet stilbly, of hulle gaan hom skiet.<br \/>\nHy was s\u00f3 geskok dat hy nie opgelet het of die boef \u2019n wapen by hom het nie.<\/p>\n<p>Matthew het ook gehoor hoe die booswig, wat by hom in die kamer is, met iemand buite praat en het besef dat daar twee aanvallers by hul huis is.<br \/>\nHy moes magteloos op sy bed bly sit, terwyl die rowers sy selfoon en ander elektroniese toerusting wegdra.<\/p>\n<p>Matthew was weens die gebeure so getraumatiseer dat hy besluit het om nie in Middelburg verder te bly nie en is terug na sy ouma, waar hy sy skooljaar by Ho\u00ebrskool Hercules gaan voltooi. Hy kry ook berading.<\/p>\n<figure id=\"attachment_95187\" aria-describedby=\"caption-attachment-95187\" style=\"width: 520px\" class=\"wp-caption alignnone\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-95187\" src=\"https:\/\/mobserver.co.za\/wp-content\/uploads\/sites\/92\/2019\/06\/kind3-Copy-520x400.jpg\" alt=\"\" width=\"520\" height=\"400\" srcset=\"https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2019\/06\/kind3-Copy-520x400.jpg 520w, https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2019\/06\/kind3-Copy-300x231.jpg 300w\" sizes=\"auto, (max-width: 520px) 100vw, 520px\" \/><figcaption id=\"caption-attachment-95187\" class=\"wp-caption-text\">Die kamerdeur, wat gesluit was, is oopgeskop.<\/figcaption><\/figure>\n<p>Vier weke gelede is haar man een aand uitgeroep en het sy daarna kort-kort iets by die kombuisvenster gehoor.<br \/>\nSy het nie onraad vermoed nie, aangesien hulle katte het en gedink een van die katte wil inkom.<\/p>\n<p>Me. Wessels en haar jongste seun, Keagan (9) was omstreeks 19:00 in die kombuis, toe sy weer die geluid hoor en wou die venster oopmaak, sodat die kat moet inkom.<br \/>\n\u201cDie oomblik toe ek die gordyn wegskuif, het ek in die inbreker se gesig by die venster vasgekyk.<br \/>\nSy het geweldig groot geskrik en het dadelik vir hom geskree: \u201cek gaan die polisie bel!\u201d<\/p>\n<figure id=\"attachment_95188\" aria-describedby=\"caption-attachment-95188\" style=\"width: 520px\" class=\"wp-caption alignnone\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-95188\" src=\"https:\/\/mobserver.co.za\/wp-content\/uploads\/sites\/92\/2019\/06\/kind4-Copy-520x400.jpg\" alt=\"\" width=\"520\" height=\"400\" srcset=\"https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2019\/06\/kind4-Copy-520x400.jpg 520w, https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2019\/06\/kind4-Copy-300x231.jpg 300w\" sizes=\"auto, (max-width: 520px) 100vw, 520px\" \/><figcaption id=\"caption-attachment-95188\" class=\"wp-caption-text\">Die skade wat aan die kamerdeur aangerig is.<\/figcaption><\/figure>\n<p>Dit het hom waarskynlik die skrik op die lyf gejaag en het hy die nag in verdwyn.<br \/>\n\u201cKeagan is nou so bang dat hy nie meer in sy eie kamer wil slaap nie en nou by ons in die kamer moet slaap.\u201d<\/p>\n<p>Sondagoggend het hulle besef hulle was w\u00e9\u00e9r die slagoffers van misdaad, toe hulle wil ry en die hek wil nie oopskuif nie. By nadere ondersoek het hulle gesien die hekmotor is gesteel.<br \/>\n\u201cEk het nie meer woorde hiervoor nie. Ons m\u00f3\u00e9t hier bly! Dis verskriklik dat my kinders hierdeur moet gaan!\u201d<\/p>\n<p>\u2022Daar is verneem dat daar gedurende die naweek ook talle hekmotors in Kanonkop en Dennesig gesteel is.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h2>Lees ook:<\/h2>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><strong><a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/94978\/trokdrywer-ernstig-beseer-nadat-hy-ander-trok-vasry\/\" target=\"_blank\">Trokdrywer ernstig beseer nadat hy in ander trok vasry\u00a0<\/a><\/strong><\/p>\n<p><strong><a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/94935\/twaalfjarige-wat-ongeluk-gesterf-het-op-familieplaas-begrawe\/\" target=\"_blank\">Twaalfjarige wat in ongeluk gesterf het, op familieplaas begrawe<\/a><\/strong><\/p>\n<p><strong><a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/94900\/dorp-wil-erfenisskatte-bewaar\/\" target=\"_blank\">Dorp wil erfenisskatte bewaar<\/a><\/strong><\/p>\n<h3>Soek jy nuus op \u2019n drafstap?<\/h3>\n<p>Stoor ons bystand nommer\u00a0(072 248 3855) en stuur ons \u2018n Whatsapp boodskap met die woorde \u201cAdd me\u201d om deel te word van ons uitsaailys.<\/p>\n<p>\u201cLike\u201d ons op\u00a0<a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/www.facebook.com\/MiddelburgObserver\/\" target=\"_blank\">Facebook<\/a>, of volg ons op\u00a0<a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/twitter.com\/MOBSERV\" target=\"_blank\">Twitter<\/a>\u00a0en\u00a0<a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/www.instagram.com\/mobserver\/?hl=en\" target=\"_blank\">Instagram<\/a>.<\/p>\n<p>Volg ons\u00a0<a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/www.youtube.com\/channel\/UCs1fP1J8BpepNwIfk2qeVkQ\" target=\"_blank\">YouTube<\/a>\u00a0kanaal.<\/p>\n<p><a class=\"anchor_post\" href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/newsletter-signup\/\" target=\"_blank\">Kliek op die skakel<\/a>\u00a0om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry<\/p>\n<h3>Het julle vir ons \u2019n storie?<\/h3>\n<p>Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer\u00a0072 248 3855, of stuur \u2018n e-pos aan ons redakteur\u00a0<a class=\"anchor_post\" href=\"mailto:tobie@mobserver.co.za\" target=\"_blank\">tobie@mobserver.co.za<\/a><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Eers is hul 16-jarige seun in sy kamer oorval, daarna wou \u2019n booswig w\u00e9\u00e9r inbreek en Saterdagnag is hul hekmotor gesteel!<\/p>\n","protected":false},"author":8164,"featured_media":95190,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Daleen Naud\u00e8","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[10367,18748,1055,18746,17067,9353,10450,8142,10366,18747],"class_list":["post-95184","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines","tag-betroubare-nuus","tag-drie-inbrake-by-familie","tag-inbrake","tag-inbrake-in-blackmore-straat","tag-inbrake-in-middelburg","tag-middelburg-misdaad","tag-middelburg-nuus","tag-misdaad-in-middelburg","tag-plaaslike-nuus","tag-sestienjarige-in-kamer-oorval"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"tag_labels":["betroubare nuus","drie inbrake by familie","inbrake","inbrake in blackmore straat","inbrake in middelburg","middelburg misdaad","middelburg nuus","misdaad in middelburg","plaaslike nuus","sestienjarige in kamer oorval"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/95184","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/8164"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=95184"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/95184\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/95190"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=95184"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=95184"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=95184"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}