{"id":9417,"date":"2014-04-26T08:30:00","date_gmt":"2014-04-26T06:30:00","guid":{"rendered":"http:\/\/echonews.sites.caxton.co.za\/9417\/flops11\/"},"modified":"2014-05-01T08:59:16","modified_gmt":"2014-05-01T06:59:16","slug":"flops11","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2014\/04\/26\/flops11\/","title":{"rendered":""},"content":{"rendered":"<p>\u2022S\u00ea Speedie Nortman daar waar hy in sy ou WP trui sit: \u201cDie Stormers gaan die ding nog doen die jaar\u201d. (Julle weet Speedie was op sy dag die dorp se beste bokser, maar dat hy heelwat houe gevat het).<\/p>\n<p>\u2022Waar is al die Leeutjies en hulle rooi truie nou? (Veral \u2019n sekere Strydom outjie wat voorspel het die Lions gaan die Superreeks wen. Droom voort ou seun, droom voort).<\/p>\n<p>\u2022 Jy vervang nie een Skot met \u2019n ander S(k)ot nie. Het julle Moyess ges\u00ea by United verloor jy net soveel keer in een seisoen nie.<\/p>\n<p>\u2022Was Frans Ludeke in Engeland was hy lankal gefire.<\/p>\n<p>\u2022Wie onthou nog vir Louis? Nee man, nie Louis die Laeveld Leeu nie! Vir Louis Fouch\u00e9? Nadat hy die Bulls twee wedstryde na mekaar na nederlae geskop het, het Ludeke ges\u00ea hy moet sy vorm terugkry in die Vodacombeker. Kyk Ludeke met anner brille na wedstryde? Kan hy nie sien Joenou Ross val ook oor sy eie voete nie en Grant Hattingh is geen agsteman nie? (Die beste is met afskoppe waar arme Joenou langs die losskakel met afskoppe wag en teen die tyd dat die bal veertig meter verder is, is hy nogsteeds besig om weg te trek (Handbriek op di\u00e9 man).<\/p>\n<p>\u2022En wie se skuld is al die ellende? Quintis van Rooyen, of alom bekend as Quintin van Bloues. Sou Oom Quintie dat Ludeke en sy trawante so met moord weggekom het? Nooit! Hulle sou met \u2019n nat koerant geklap gewees het dat hulle soos \u2019n Amerikaanse comic boek lyk.<\/p>\n<p>\u2022Nee wat om die Bulls te kyk is soos hierdie maaggriep en griep wat jy gelyktydig kry. Jy weet nie of jy moet hol of huil nie.<\/p>\n<p>\u2022S\u00ea Mammie nog aanhoudend Saterdag: \u201cMaar dis nie ons span nie, hulle speel dan in groen teen die blou span, ons is blou\u201d. En Mammie is reg.<\/p>\n<p>\u2022Het die Chicago Bulls al die jare in plaas van hulle rooi in groen gespeel? Nooit!<\/p>\n<p>\u2022Op die pawiljoene sit die Blou Bul ondersteuners in blou, identiteitskrisis in Australi\u00eb.<\/p>\n<p>\u2022Man sal kan doen met \u2019n miljoen, maar nie eers \u2019n miljoen rand kon atlete aanspoor om Thompson Magawana se rekord in die Twee Oseane te verbeter nie. Waarom? Wyle Magawana het daardie dag nie gedraf nie, hy het gevlieg!<\/p>\n<p>\u2022Eish! By die Varsitybeker wen Zarck Visser die verspring teen Duwayne Boer en Bantu Dingaan.<\/p>\n<p><a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/wp-content\/uploads\/sites\/92\/2014\/04\/BULLS_548583203.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignnone size-medium wp-image-9418\" src=\"https:\/\/mobserver.co.za\/wp-content\/uploads\/sites\/92\/2014\/04\/BULLS_548583203-423x317.jpg\" alt=\"BULLS_548583203\" width=\"423\" height=\"317\" srcset=\"https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2014\/04\/BULLS_548583203-423x317.jpg 423w, https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2014\/04\/BULLS_548583203-200x150.jpg 200w, https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2014\/04\/BULLS_548583203.jpg 800w\" sizes=\"auto, (max-width: 423px) 100vw, 423px\" \/><\/a><\/p>\n<p>\u2022Daar is niks so gevaarlik soos \u2019n oud-rugbyspeler nie: \u201cIn my dae!\u201d. Nou word die vergete kragmeting tussen die Ou Middies en Rooies weer aangebied en uit die kleedkamer se verste hoekie hoor ons reeds wie gaan wie opdons, of so iets. Seuns, laat Oom nou vir julle raad gee: Speel Ougatte re\u00ebls en gaan geniet dit, Midmed se ongevalle kan net soveel pasi\u00ebnte hanteer, anders is julle Provinsiale Hospitaal toe en daar kom julle nooit weer uit nie.<\/p>\n<p>\u2022Daar steek geen waarheid in die gerugte dat twee likkewane by die Buiteklub se kroeg gesien is, besig om skopdoppe te drink nie. (Sien berig in die voorste gedeelte van die koerant).<\/p>\n<p>\u2022Hulle speel so lekker, want hulle staak so lekker. Impala se manne kan nie net staak nie, hulle is ook die land se rugby klubkampioene.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Mens spot nie met siekte en andere se leed nie, daarom praat ons nie uit oor die Visvoete en Tjietas wat dit vir die laaste plek uitbaklei nie. Dan is die Stormers voor en dan die Tjietas en Saterdag veg hulle in die laaste loopgraaf vir daai laaste plekkie.<\/p>\n","protected":false},"author":1848,"featured_media":9769,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Tobie van den Bergh","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[508,7,11,2,2886],"tags":[887,889],"class_list":["post-9417","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-editors-choice","category-local-news","category-local-sports","category-news-headlines","category-sports-news","tag-rugby","tag-sports"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"tag_labels":["rugby","sports"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/9417","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1848"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=9417"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/9417\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/9769"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=9417"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=9417"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=9417"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}