{"id":94013,"date":"2019-05-13T13:00:01","date_gmt":"2019-05-13T11:00:01","guid":{"rendered":"https:\/\/mobserver.co.za\/?p=94013"},"modified":"2019-05-13T14:53:39","modified_gmt":"2019-05-13T12:53:39","slug":"boef-laat-baadjie-val-toe-hy-vlug","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2019\/05\/13\/boef-laat-baadjie-val-toe-hy-vlug\/","title":{"rendered":"Boef laat baadjie val toe hy vlug"},"content":{"rendered":"<p>Me. Yolandi Oosthuizen glo hulle het die inbrekers op heterdaad betrap by hul erf in Rivierstraat (Sentraal).<br \/>\n\u201cOns gaan nooit laat uit nie, maar het Vrydagaand by vriende gaan kuier en sou aanvanklik oorslaap, maar besluit om omstreeks 03:00 huis toe te gaan.\u201d<\/p>\n<p>Die oomblik toe hulle tuiskom, het hul Deense hond nie soos gewoonlik na die kar se kant toe gehardloop nie, maar gehardloop in die rigting van die binnehof.<br \/>\nHulle het dadelik onraad vermoed en met nadere ondersoek gesien dat die agterdeur oopstaan.<\/p>\n<p><strong>Lees ook: <a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/93998\/dief-los-bloed-toe-hy-kar-inbreek-en-homself-beseer\/\" target=\"_blank\">Dief los bloed to hy by kar inbreek en homself beseer<\/a><\/strong><\/p>\n<p>Die groot hond het nie toegang tot die binnehof by die agterdeur nie en die vermoede bestaan dat hy gehoor het toe die booswigte by die agterdeur uithol en oor die muur spring.<\/p>\n<p>Die inbrekers het toegang tot die huis verkry deur die diefwering by die badkamervenster met \u2019n plank weg te buig. Die plank is in die erf gekry.<br \/>\nDaarna het hulle begin om alles in die huis uit te gooi.<\/p>\n<p>Me. Oosthuizen s\u00ea die boewe het \u2019n televisie, Tablet en selfoon gesteel. Die boks van die rekenaar is oopgeruk. Die rekenaarskerm is net so agtergelaat.<br \/>\nDie kussingslope is van die kussings afgehaal om n\u00f3g artikels te steel, maar omdat hulle waarskynlik betrap is, is dit nog in die huis gekry.<\/p>\n<p>Die een booswig het sy baadjie laat val in sy haas om weg te kom.<\/p>\n<p><strong>Lees ook: <a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/93876\/diewe-steel-bande-deur-dak\/\" target=\"_blank\">Diewe steel bande deur dak<\/a><\/strong><\/p>\n<p>Me. Oosthuizen s\u00ea hul een hondjie wat in die binnehof in \u2019n hok slaap, omdat sy kleintjies gehad het, is verbouereerd in die hoek van die hok gevind.<br \/>\nDie huis se agterdeursleutels was in die huis en die boosdoeners het die huis oopgesluit om uit te gaan.<\/p>\n<p>\u201cOns glo ons is dopgehou en dat hulle nie gedink het ons gaan terugkom daardie nag nie. My vier kinders is erg getraumatiseer omdat daar inbrekers in die huis was. Ons wil nie meer in hierdie huis bly nie.\u201d<\/p>\n<p>\u2022Me. Oosthuizen s\u00ea toe die polisie teen Sondag nog nie vingerafdrukke kom neem het nie, het hulle besluit om maar die diefwering te vervang vir die gesin se veiligheid.<\/p>\n<p>Hulle het egter die inbreker se baadjie gehou, sou die polisie dit wil h\u00ea vir moontlike DNS-toetsing.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h2>Lees ook:<\/h2>\n<p><strong><a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/87972\/nuwe-tierbaba-mbidi\/\" target=\"_blank\">Nuwe tierbaba by Mbidi<\/a><\/strong><\/p>\n<p><strong><a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/88140\/video-opruimingswerk-begin-na-drie-damwalle-breek-weens-wolkbreuk\/\" target=\"_blank\">Video: Opruimingswerk begin na drie damwalle breek weens wolkbreuk<\/a><\/strong><\/p>\n<p><strong><a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/87967\/annica-van-staden-slagoffers-verloor-duisende\/\" target=\"_blank\">Annica van Staden slagoffers verloor duisende<\/a><\/strong><\/p>\n<p><strong><a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/88047\/video-seekoei-kuier-op-elandslaagte\/\" target=\"_blank\">VIDEO: Seekoei kuier op Elandslaagte<\/a><\/strong><\/p>\n<h3><\/h3>\n<h3>Soek jy nuus op \u2019n drafstap?<\/h3>\n<p>Stoor ons bystand nommer\u00a0(072 248 3855) en stuur ons \u2018n Whatsapp boodskap met die woorde \u201cAdd me\u201d om deel te word van ons uitsaailys.<\/p>\n<p>\u201cLike\u201d ons op\u00a0<a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/www.facebook.com\/MiddelburgObserver\/\" target=\"_blank\">Facebook<\/a>, of volg ons op\u00a0<a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/twitter.com\/MOBSERV\" target=\"_blank\">Twitter<\/a>\u00a0en\u00a0<a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/www.instagram.com\/mobserver\/?hl=en\" target=\"_blank\">Instagram<\/a>.<\/p>\n<p>Volg ons\u00a0<a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/www.youtube.com\/channel\/UCs1fP1J8BpepNwIfk2qeVkQ\" target=\"_blank\">YouTube<\/a>\u00a0kanaal.<\/p>\n<p><a class=\"anchor_post\" href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/newsletter-signup\/\" target=\"_blank\">Kliek op die skakel<\/a>\u00a0om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry<\/p>\n<h3>Het julle vir ons \u2019n storie?<\/h3>\n<p>Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer\u00a0072 248 3855, of stuur \u2018n e-pos aan ons redakteur\u00a0<a class=\"anchor_post\" href=\"mailto:tobie@mobserver.co.za\" target=\"_blank\">tobie@mobserver.co.za<\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Terwyl \u2019n boef gevlug het na \u2019n inbraak, het hy sy baadjie laat val.<\/p>\n","protected":false},"author":8164,"featured_media":68155,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Daleen Naud\u00e8","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[10367,18191,18192,1101,18190,1055,17067,9353,10450,13445,10366],"class_list":["post-94013","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines","tag-betroubare-nuus","tag-boef-los-baadjie-toe-hy-vlug","tag-dief-los-baadjie-toe-hy-vlug","tag-diefstal","tag-huis-inbrake","tag-inbrake","tag-inbrake-in-middelburg","tag-middelburg-misdaad","tag-middelburg-nuus","tag-misdaad-op-middelburg","tag-plaaslike-nuus"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"tag_labels":["betroubare nuus","boef los baadjie toe hy vlug","dief los baadjie toe hy vlug","Diefstal","huis inbrake","inbrake","inbrake in middelburg","middelburg misdaad","middelburg nuus","misdaad op middelburg","plaaslike nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/94013","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/8164"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=94013"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/94013\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/68155"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=94013"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=94013"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=94013"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}