{"id":91830,"date":"2019-03-30T09:00:47","date_gmt":"2019-03-30T07:00:47","guid":{"rendered":"https:\/\/mobserver.co.za\/?p=91830"},"modified":"2019-04-01T09:49:40","modified_gmt":"2019-04-01T07:49:40","slug":"ouma-een-van-vele-wat-vir-aanlyn-seksskelms-geval-het","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2019\/03\/30\/ouma-een-van-vele-wat-vir-aanlyn-seksskelms-geval-het\/","title":{"rendered":"Ouma is een van vele wat vir aanlyn seksskelms geval het"},"content":{"rendered":"<p>Met Toyota loop alles reg, altyd reg.<br \/>\nHulle Ouma-advertensie wys dat ouderdom in niemand se pad hoef te staan nie.<\/p>\n<p>Ouma Igna Muller (78) het ook so gedink en toe sy aanlyn liefde vind het dit so warm geraak, dat dit waarskynlik Margaret sou laat bloos.<br \/>\nRapport het Sondag oor Ouma Igna en die aanlynskelms berig.<\/p>\n<p>Aan die Sondagkoerant het sy ges\u00ea \u201chy het gevra ek moet iets doen. Ek het dit gedoen. Ek gaan jou nie s\u00ea wat nie, dis vieslik\u201d.<br \/>\nSy moes nie net haar trots sluk nie, maar is ook R30 000 armer.<\/p>\n<p>Die rede waarom sy met die koerant gepraat het, is om ander mense te waarsku.<br \/>\nNou blyk dit dat Ouma Igna se storie een van duisende in die land is.<\/p>\n<p>Na boodskappe en foto&#8217;s aan &#8216;n vrou wat haar dienste op Internet aangebied het, word &#8216;n man van Middelburg met die dood gedreig, omdat hy nie R7 000 aan &#8216;n afdreiger wil betaal nie.<br \/>\nDie inwoner (wat verkies om anoniem te bly) s\u00ea hy is ongetroud en het &#8216;n ene &#8220;Elizabeth&#8221; se nommer op Internet gekry.<\/p>\n<p>Hy het &#8216;n WhatsApp boodskap gestuur en haar uitgevra.<\/p>\n<p>Binne &#8216;n paar boodskappe het dinge &#8220;warm&#8221; begin word en het sy naakfoto&#8217;s vir hom gestuur. Die man s\u00ea hy weet nou dat dit beslis nie sy is nie, maar &#8216;n foto wat waarskynlik van &#8216;n pornografiese webtuiste afgelaai is.<\/p>\n<p>Hy is dadelik inkatrol, want sy het sommer vir hom &#8216;n bostuklose en net daarna &#8216;n totale naakfoto gestuur.<br \/>\nSy wou egter ook foto&#8217;s van h\u00f3m h\u00ea en het hom oortuig om &#8216;n vollengte naakfoto te stuur.<\/p>\n<p>Sy het vir R250 gevra en ges\u00ea dat as hy betaal is &#8220;satisfaksie gewaarborg&#8221;.<\/p>\n<p>Voordat hy behoorlik kon antwoord, het hy skielik &#8216;n oproep gekry van &#8216;n onbekende man, wat aggressief gevra het waarom hy boodskappe &#8220;na sy vrou toe stuur&#8221;.<\/p>\n<p>Die aggressor het sy naam, huisadres en ander persoonlike inligting geken. Hy het ook vir hom ges\u00ea dat hy R7 000 moet betaal, anders gaan hy die naakfoto&#8217;s, wat hy gestuur het vir die vrou, op sosiale media versprei.<\/p>\n<p>Die man het ges\u00ea hy is werkloos en kan dit nie bekostig nie en dat hy die polisie gaan kontak.<\/p>\n<p>Na bykans elke dreigboodskap het die man die afdreiger op sy selfoon geblok, maar is hy net w\u00e9\u00e9r gekontak van &#8216;n ander nommer af.<\/p>\n<p>\u2022Die man s\u00ea hy het die vrou per WhatsApp gekonfronteer, waarop sy eers ontken het dat sy saam met die man werk, maar hom aangeraai om &#8220;ter wille van my eie veiligheid&#8221; die afdreiger te betaal.<\/p>\n<p>\u2022Hy het besef dat die afdreigers &#8216;n hele netwerk het wat hulle bedryf.<\/p>\n<p>Die nommers behoort aan &#8216;Valencia&#8217;, &#8216;Vicky&#8217;, &#8216;Victoria&#8217;, &#8216;Nelly&#8217; en selfs &#8216;Alicey&#8217; wat hul dienste van di\u00e9 telefoonnommers af op Internet adverteer.<\/p>\n<p>\u2022Die man s\u00ea hy het reeds met &#8216;n polisielid gepraat wat hom aangeraai het om met al die boodskappe, waar die persoon dreig om hom dood te maak, polisie toe te gaan.<\/p>\n<p>\u2022<b>www.mobserver.co.za<\/b>\u00a0het al die nommers van &#8216;Elizabeth&#8217;, asook die afdreiger se nommers wat verskaf is gebel, maar al die nommers, buiten een, was af.<\/p>\n<p>&#8216;n Vrou het een van die nommers geantwoord, maar skielik onsamehangend nommers begin ops\u00ea toe die koerant haar vra om met die man te praat aan wi\u00e9 die foon behoort. Sy kon skielik ook nie Engels verstaan nie.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h3>Lees ook:<\/h3>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><strong><a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/87972\/nuwe-tierbaba-mbidi\/\" target=\"_blank\">Nuwe tierbaba by Mbidi<\/a><\/strong><\/p>\n<p><strong><a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/88140\/video-opruimingswerk-begin-na-drie-damwalle-breek-weens-wolkbreuk\/\" target=\"_blank\">Video: Opruimingswerk begin na drie damwalle breek weens wolkbreuk<\/a><\/strong><\/p>\n<p><strong><a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/87967\/annica-van-staden-slagoffers-verloor-duisende\/\" target=\"_blank\">Annica van Staden slagoffers verloor duisende<\/a><\/strong><\/p>\n<p><strong><a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/88047\/video-seekoei-kuier-op-elandslaagte\/\" target=\"_blank\">VIDEO: Seekoei kuier op Elandslaagte<\/a><\/strong><\/p>\n<h3><\/h3>\n<h3>Soek jy nuus op \u2019n drafstap?<\/h3>\n<p>Stoor ons bystand nommer\u00a0(072 248 3855) en stuur ons \u2018n Whatsapp boodskap met die woorde \u201cAdd me\u201d om deel te word van ons uitsaailys.<\/p>\n<p>\u201cLike\u201d ons op\u00a0<a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/www.facebook.com\/MiddelburgObserver\/\" target=\"_blank\">Facebook<\/a>, of volg ons op\u00a0<a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/twitter.com\/MOBSERV\" target=\"_blank\">Twitter<\/a>\u00a0en\u00a0<a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/www.instagram.com\/mobserver\/?hl=en\" target=\"_blank\">Instagram<\/a>.<\/p>\n<p>Volg ons\u00a0<a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/www.youtube.com\/channel\/UCs1fP1J8BpepNwIfk2qeVkQ\" target=\"_blank\">YouTube<\/a>\u00a0kanaal.<\/p>\n<p><a class=\"anchor_post\" href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/newsletter-signup\/\" target=\"_blank\">Kliek op die skakel<\/a>\u00a0om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry<\/p>\n<h3>Het julle vir ons \u2019n storie?<\/h3>\n<p>Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer\u00a0072 248 3855, of stuur \u2018n e-pos aan ons redakteur\u00a0<a class=\"anchor_post\" href=\"mailto:tobie@mobserver.co.za\" target=\"_blank\">tobie@mobserver.co.za<\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u201cIs that an Ouma?\u201d \u201cOuma?\u201d \u201cGoodness!\u201d<\/p>\n","protected":false},"author":8164,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Daleen Naud\u00e8","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[17302,10367,9278,17305,10450,17304,10366,17306,17303,17301],"class_list":["post-91830","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-local-news","category-news-headlines","tag-afpers","tag-betroubare-nuus","tag-blackmail","tag-mense-word-gevang-in-seks-skandal","tag-middelburg-nuus","tag-online-liefde","tag-plaaslike-nuus","tag-seks-en-afpers","tag-seksskandal-ly-tot-afpers","tag-sex-scams"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"tag_labels":["afpers","betroubare nuus","blackmail","mense word gevang in seks skandal","middelburg nuus","online liefde","plaaslike nuus","seks en afpers","seksskandal ly tot afpers","sex scams"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/91830","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/8164"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=91830"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/91830\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=91830"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=91830"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=91830"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}