{"id":91334,"date":"2019-03-19T15:42:06","date_gmt":"2019-03-19T13:42:06","guid":{"rendered":"https:\/\/mobserver.co.za\/?p=91334"},"modified":"2019-03-20T10:09:51","modified_gmt":"2019-03-20T08:09:51","slug":"egpaar-kan-weer-saam-trap-na-ons-eienaar-opspoor","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2019\/03\/19\/egpaar-kan-weer-saam-trap-na-ons-eienaar-opspoor\/","title":{"rendered":"Egpaar kan weer saam trap na ons eienaar opspoor"},"content":{"rendered":"<p>Mnr. Tertius Booysen het pas sy fiets by die polisiestasie gaan haal.<br \/>\n\u201cDankie aan almal betrokke!\u201d het hy dankbaar ges\u00ea.<\/p>\n<p>Daar is net etlike ure gelede op\u00a0<b>www.mobserver.co.za<\/b>\u00a0berig dat twee verdagtes gisteraand omstreeks 09:30 in Oribistraat opgemerk is wat met die fiets, wat vasgesluit was aan plastiekstoele, in die straat afgestap het.<\/p>\n<p>Met lede van die Gemeenskapspolisi\u00ebringsforum en Middelburg 911 se aankoms, het die twee gevlug en die tandemfiets met stoele aan Kanonkop se kant in die veld naby die eendedammetjies neergesmyt.<\/p>\n<p>Die twee verdagtes is wel vasgetrek, maar die polisie moes hulle laat gaan, omdat die persoon wat hulle gesien het, nie betrokke wou raak nie.<\/p>\n<p><strong>Lees ook: <a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/91329\/diewe-smyt-tandemfiets-neer\/\" target=\"_blank\">Diewe smyt tandemfiets neer<\/a><\/strong><\/p>\n<p>Mnr. Booysen se vrou, Lala, s\u00ea hulle het nie dadelik vanoggend agtergekom die fiets is weg nie.<br \/>\nHaar man moes iemand invat dorp toe en sy het tuis gebly.<\/p>\n<p>Op \u2019n stadium het me. Booysen gesien die fiets staan nie op sy plek nie, maar het gedink haar man het hom geskuif, omdat hy \u2019n fietsstaander agter aan hul karavaan sou opsit.<br \/>\nMet sy terugkeer het hy haar gevra waar is die fiets, waarop hulle besef het die fiets is gesteel.<\/p>\n<p>Me. Booysen het haar vriendin gebel om haar daarvan te verwittig, waarop di\u00e9 vir haar ges\u00ea het dat sy op\u00a0<b>www.mobserver.co.za<\/b>\u00a0gesien het van \u2019n tandemfiets wat gesteel is en dat daar na die eienaar gesoek word.<\/p>\n<p>Mnr. Booysen is na die polisiestasie waar hy sy fiets opge\u00ebis het.<\/p>\n<p>\u201cDankie aan\u00a0<b>www.mobserver.co.za<\/b>\u00a0wat dit opgesit het, waar my vriendin dit raakgesien het. Nou kan ons weer lekker gaan ry!\u201d het me. Booysen opgewonde ges\u00ea.<\/p>\n<p>\u2022Me. Booysen s\u00ea sy het nooit in haar lewe fiets gery nie en dat haar man juis die tandemfiets gekoop het sodat hulle kon s\u00e1\u00e1m ry en sy sodoende veilig kan voel.<\/p>\n<p>\u2022Die egpaar s\u00ea die booswigte moes die fiets en stoele bo-oor die palissadeheining getel het, aangesien daar geen skade aan die heining of die hek is nie.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h3>Lees ook:<\/h3>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p class=\"entry-title\"><strong><a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/91118\/die-einde-van-nog-n-mooi-dorp\/\" target=\"_blank\">Die einde van nog \u2019n mooi dorp<\/a><\/strong><\/p>\n<p class=\"entry-title\"><strong><a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/91166\/verlate-kar-gevind-dennesig-polisie-opsoek-na-eienaar\/\" target=\"_blank\">Verlate kar gevind in Dennesig, Polisie opsoek na eienaar<\/a><\/strong><\/p>\n<p><strong><a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/91056\/net-dag-na-waarskuwing-oor-slegte-pad-sterf-sakeman-ongeluk\/\" target=\"_blank\">Sakeman sterf in ongeluk, dag na waarskuwing<\/a><\/strong><\/p>\n<p><strong><a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/91176\/eienaar-van-vreemde-kar-opgespoor\/\" target=\"_blank\">Eienaar van vreemde kar opgespoor<\/a><\/strong><\/p>\n<h3><\/h3>\n<h3><\/h3>\n<h3>Soek jy nuus op \u2019n drafstap?<\/h3>\n<p>Stoor ons bystand nommer\u00a0(072 248 3855) en stuur ons \u2018n Whatsapp boodskap met die woorde \u201cAdd me\u201d om deel te word van ons uitsaailys.<\/p>\n<p>\u201cLike\u201d ons op\u00a0<a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/www.facebook.com\/MiddelburgObserver\/\" target=\"_blank\">Facebook<\/a>, of volg ons op\u00a0<a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/twitter.com\/MOBSERV\" target=\"_blank\">Twitter<\/a>\u00a0en\u00a0<a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/www.instagram.com\/mobserver\/?hl=en\" target=\"_blank\">Instagram<\/a>.<\/p>\n<p>Volg ons\u00a0<a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/www.youtube.com\/channel\/UCs1fP1J8BpepNwIfk2qeVkQ\" target=\"_blank\">YouTube<\/a>\u00a0kanaal.<\/p>\n<p><a class=\"anchor_post\" href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/newsletter-signup\/\" target=\"_blank\">Kliek op die skakel<\/a>\u00a0om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry<\/p>\n<h3>Het julle vir ons \u2019n storie?<\/h3>\n<p>Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer\u00a0072 248 3855, of stuur \u2018n e-pos aan ons redakteur\u00a0<a class=\"anchor_post\" href=\"mailto:tobie@mobserver.co.za\" target=\"_blank\">tobie@mobserver.co.za<\/a><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h3><\/h3>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die eienaar van die tandemfiets wat gisteraand gesteel is, is opgespoor.<\/p>\n","protected":false},"author":8164,"featured_media":91335,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Daleen Naud\u00e8","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[10367,17074,17072,17071,7457,16214,17073,10450,1933,8142,10366],"class_list":["post-91334","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines","tag-betroubare-nuus","tag-diewe-steel-tandemfiets-eienaar-kry-dit-terug","tag-eienaar-van-gesteelde-tandemfiets-opgespoor","tag-gesteelde-tandemfiets-opgespoor","tag-inbraak","tag-inbrake-op-middelburg","tag-inbrekers-steel-tandemfiets","tag-middelburg-nuus","tag-misdaad","tag-misdaad-in-middelburg","tag-plaaslike-nuus"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"tag_labels":["betroubare nuus","diewe steel tandemfiets eienaar kry dit terug","eienaar van gesteelde tandemfiets opgespoor","gesteelde tandemfiets opgespoor","Inbraak","inbrake op middelburg","inbrekers steel tandemfiets","middelburg nuus","misdaad","misdaad in middelburg","plaaslike nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/91334","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/8164"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=91334"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/91334\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/91335"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=91334"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=91334"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=91334"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}