{"id":9024,"date":"2014-04-17T08:08:00","date_gmt":"2014-04-17T06:08:00","guid":{"rendered":"http:\/\/echonews.sites.caxton.co.za\/9024\/koedoefff\/"},"modified":"2014-04-17T08:09:44","modified_gmt":"2014-04-17T06:09:44","slug":"koedoefff","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2014\/04\/17\/koedoefff\/","title":{"rendered":"Koedoefff&#8230;"},"content":{"rendered":"<p><span style=\"line-height: 1.5em\">Al kon sy nie die Loskop marathon hardloop nie, sal die koedoekoptrofee vir Engela Mellish altyd aan die 2014 wedloop herinner.<\/span><\/p>\n<p>Die reuse koedoebul is Saterdag in die vroe\u00eb oggendure in Kranspoort raakgery toe die Mellish-egpaar oppad was na die wegspringpunt in Middelburg.<\/p>\n<p>Mnr. Douglas Mellish s\u00ea hy en sy vrou, Engela, was vanaf \u2019n lodge na die dorp onderweg sodat sy aan haar 11e Loskop ultra marathon kon deelneem.<\/p>\n<p>\u201cDie koedoebul het stadig oor die pad geloop, maar ek kon n\u00earens heen uitswaai nie, want weerskante van die pad was dongas en ek het die dier getref.\u201d<\/p>\n<p>Met die impak van die slag het \u2019n gedeelte van die koedoe die windskerm getref en sy kop omgeswaai, waar die horing die metaal van die passasierskant se deurraam binnegedring en oopgebuig het.<\/p>\n<p>Omdat hul windskerm versterk is met \u201cSmash en Grab\u201d het dit nie gesplinter nie, maar wel geweldig gekraak en na binne gedruk. Me. Mellish se kop het hierdie gedeelte van die venster getref en \u2019n sny in haar gesig opgedoen.<\/p>\n<p>Binne \u2019n kort tydjie het verskeie mense op die toneel gestop en hulp aangebied. Me. Mellish se suster in Middelburg, me. Annatjie Pretorius, het ook van die ongeluk gehoor en was nog betyds om na die toneel te jaag voordat die pad gesluit is.<\/p>\n<p>Hulle het me. Mellish na die Midmed Hospitaal gevat, maar omdat sy nie haar identiteitsdokument by haar gehad het nie, kon sy nie dadelik behandeling ontvang nie.<\/p>\n<p>Me. Pretorius het haar na \u2019n plaaslike dokter geneem, waar sy vir die sny en vir \u2019n seer nek weens sweepslag behandel is.<\/p>\n<p>Weens die beserings kon sy nie aan die wedloop deelneem nie.<\/p>\n<p>Mnr. Mellish moes by sy voertuig bly tot omstreeks 15:00, omdat die pad gesluit was en die insleepdienste nie kon deurkom nie.<\/p>\n<p>\u201cEk was nie warm aangetrek terwyl ek gewag het nie en is nou siekerig omdat ek koue gevang het!\u201d het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p>Die koedoe is kort na die ongeluk deur een van die boere wat op die toneel aangekom het, doodgeskiet.<\/p>\n<p>Die egpaar het die koedoe se kop laat afsny \u201csodat ons \u2019n trofee kan laat maak om die dag te onthou.\u201d Mnr. Mellish s\u00ea die horings is 50 duim lank.<\/p>\n<p>\u2022 Die organiseerders van die Loskop marathon het me. Mellish genooi om op 1 Mei aan die postwedren saam met die klublede deel te neem.<\/p>\n<p>\u2022 Mnr. Mellish wil graag die volgende persone bedank vir hul hulp: Jean Malan en ander klublede van die Middelburg Marathonklub, polisielede, asook ambulansmanne op die toneel.<\/p>\n<p>\u2022 Die egpaar bly op Hartebeespoortdam en me. Mellish sou vanjaar vir die \u201cNew Ballance\u201d-klub deelneem.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Sy het nie \u2019n medalje verower by die Loskop marathon nie, maar \u2019n koedoetrofee!<\/p>\n","protected":false},"author":1848,"featured_media":9025,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Daleen Naude","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,8,2],"tags":[1229,1231,1230],"class_list":["post-9024","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-local-municipal-news","category-news-headlines","tag-koedoebulle","tag-kranspoort","tag-loskop-marathon-2014"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"tag_labels":["Koedoebulle","Kranspoort","Loskop Marathon 2014"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/9024","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1848"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=9024"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/9024\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/9025"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=9024"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=9024"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=9024"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}