{"id":90004,"date":"2019-02-18T12:19:44","date_gmt":"2019-02-18T10:19:44","guid":{"rendered":"https:\/\/mobserver.co.za\/?p=90004"},"modified":"2019-02-19T08:33:57","modified_gmt":"2019-02-19T06:33:57","slug":"beserkte-bye-steek-honde-dood","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2019\/02\/18\/beserkte-bye-steek-honde-dood\/","title":{"rendered":"Beserkte bye steek honde dood"},"content":{"rendered":"<p>Mnr. Shorne Hill se drie honde, twee rottweilers en \u2019n Jack Russell, is op hul plot in die Doornkop omgewing doodgesteek.<\/p>\n<p>Die honde, Shadow, Turbo en Jonty, het reeds gevrek teen die tyd wat hulle by die huis van die werk af gekom het. \u2019n Paar van sy wedvlugduiwe is ook gesteek, maar hulle het oorleef.<br \/>\nDie duiwehokke is reg onder die boom waar die bye nes gemaak het.<\/p>\n<p>Teen Sondag (gister) was die bye s\u00f3 aggressief dat die familie nie by die agterdeur kon uit nie.<br \/>\n\u201cOns is onder huisarres in ons eie huis gehou. Ons kon nie uitkom nie!\u201d vertel mnr. Hill.<\/p>\n<p>Mnr. Hill s\u00ea dat hy op \u2019n stadium buitebande onder die boom gebrand het, met die hoop dat die bye sal trek, maar dit het geen verskil gemaak nie.<br \/>\nByeboer Martin Nel het Sondagaand die byekorf gaan uithaal.<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignnone size-medium wp-image-90023\" src=\"https:\/\/mobserver.co.za\/wp-content\/uploads\/sites\/92\/2019\/02\/bee1-Copy-520x400.jpg\" alt=\"\" width=\"520\" height=\"400\" srcset=\"https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2019\/02\/bee1-Copy-520x400.jpg 520w, https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2019\/02\/bee1-Copy-300x231.jpg 300w\" sizes=\"auto, (max-width: 520px) 100vw, 520px\" \/><\/p>\n<p>Mnr. Nel s\u00ea hy moes met \u2019n Eskomleer in die geelhoutboom, wat sowat agt meter hoog was, die byekorf gaan uithaal.<\/p>\n<p>Die oomblik toe hy by die korf kom, het hy besef daar is indringerbye, wat hy die \u201cswartby\u201d, beter bekend as die \u201cKaapse Katensis\u201d-by, ook in die korf is en hy moes die bye met gif doodmaak.<\/p>\n<p>Mnr. Nel s\u00ea di\u00e9 indringerbye gaan saam met ander bye by korwe in, waar hulle as parasiete saam met die bye in die korf leef. Hulle gaan sit langs die koningin en kry haar reuk, wat beteken dat die ander bye vir hulle kos gee.<\/p>\n<p>Hierdie bye is selfbevrugtend en l\u00ea oral in die nes hul eie eiers, wat veroorsaak dat die oorspronklike bye nie meer kos in die nes het nie en di\u00e9 bye dan uiters aggressief raak en begin steek.<br \/>\nMnr. Nel s\u00ea hierdie parasietbye moet van kant gemaak word en moes hy ongelukkig die hele nes uitwis om die swartby uit te roei.<\/p>\n<p>Hy was die afgelope paar weke baie bedrywig in en om Middelburg om byeneste te verwyder.<\/p>\n<p>\u2022\u2019n Paar weke gelede is drie honde doodgesteek in Buitekantstraat nadat \u2019n buurman, wat byekorwe in sy erf gehad het, se bye beserk geraak het.<\/p>\n<p>\u2022Verlede Woensdag het me. Alecia dos Reis op \u2019n WhatsApp noodgroep vir hulp gevra nadat bye op haar ma, Riana Barnard, toegesak het, toe mense in hul rigting gehardloop het met \u2019n swerm bye agterna in Marmerstraat (Bloekomsig). Me. Dos Reis s\u00ea dat daar gebou word op \u2019n erf in die omgewing en dat die persoon wat die gras gesny het, het \u2019n stok onder \u2019n stuk beton ingedruk waar die bye uitgekom het.<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignnone size-medium wp-image-90024\" src=\"https:\/\/mobserver.co.za\/wp-content\/uploads\/sites\/92\/2019\/02\/bee2-Copy-520x400.jpg\" alt=\"\" width=\"520\" height=\"400\" srcset=\"https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2019\/02\/bee2-Copy-520x400.jpg 520w, https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2019\/02\/bee2-Copy-300x231.jpg 300w\" sizes=\"auto, (max-width: 520px) 100vw, 520px\" \/><\/p>\n<p>Die vibrasies van die grassnyer en natuurlik die stok in die korf, het die bye verwoed op almal in die omgewing laat toesak.<br \/>\nDie hardlopende mense het by me. Barnard, wat uitgekom het by haar huis om te hoor waaroor die kabaal gaan, verby gehol en die bye het haar op die neus gesteek.<\/p>\n<p>Me. Dos Reis s\u00ea almal wat die petalje dopgehou het in die straat het vinnig in hul huise ingevlug toe die mense, met die bye agterna, aangehardloop kom. \u201cGelukkig was niemand allergies wat gesteek is nie!\u201d<\/p>\n<p>\u2022Mnr. Nel het aangedui dat hy weens die baie re\u00ebn die afgelope tyd nie die bye kon uithaal nie, maar dat vanaand (Maandag) die bye in Bloekomsig gaan verwyder.<br \/>\nHy moet ook bye gaan uithaal uit \u2019n skoorsteen in Oribistraat (Kanonkop).<\/p>\n<p>\u2022Volgens hom is daar nou baie swerms bye wat trek as gevolg van die baie re\u00ebn en plekke soek om nes te maak.<\/p>\n<p>Hy vra dat mense onder geen omstandighede artikels soos buitebande moet brand of selfs vuur maak waar die neste is nie. Selfs blikkies gif wat gespuit word in die rigting van die bye, kan hulle beserk maak.<\/p>\n<p>Bye reageer ook aggressief op die vibrasies van grassnyers, die reuk van vars gesnyde gras en selfs die diep geblaf van honde in hul omgewing. \u201cHonde het g\u00e9\u00e9n kans teen bye nie, want hulle is in \u2019n erf, soms in \u2019n klein gedeelte, vasgekeer waar die bye hulle dan maklik kan doodsteek.<\/p>\n<p>\u2022Persone wat bye wil laat uithaal (teen \u2019n fooi), kan mnr. Nel bel by 083 655 0179.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h3>Lees ook:<\/h3>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><strong><a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/87972\/nuwe-tierbaba-mbidi\/\" target=\"_blank\">Nuwe tierbaba by Mbidi<\/a><\/strong><\/p>\n<p><strong><a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/88140\/video-opruimingswerk-begin-na-drie-damwalle-breek-weens-wolkbreuk\/\" target=\"_blank\">Video: Opruimingswerk begin na drie damwalle breek weens wolkbreuk<\/a><\/strong><\/p>\n<p><strong><a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/87967\/annica-van-staden-slagoffers-verloor-duisende\/\" target=\"_blank\">Annica van Staden slagoffers verloor duisende<\/a><\/strong><\/p>\n<p><strong><a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/88047\/video-seekoei-kuier-op-elandslaagte\/\" target=\"_blank\">VIDEO: Seekoei kuier op Elandslaagte<\/a><\/strong><\/p>\n<h3><\/h3>\n<h3>Soek jy nuus op \u2019n drafstap?<\/h3>\n<p>Stoor ons bystand nommer\u00a0(072 248 3855) en stuur ons \u2018n Whatsapp boodskap met die woorde \u201cAdd me\u201d om deel te word van ons uitsaailys.<\/p>\n<p>\u201cLike\u201d ons op\u00a0<a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/www.facebook.com\/MiddelburgObserver\/\" target=\"_blank\">Facebook<\/a>, of volg ons op\u00a0<a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/twitter.com\/MOBSERV\" target=\"_blank\">Twitter<\/a>\u00a0en\u00a0<a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/www.instagram.com\/mobserver\/?hl=en\" target=\"_blank\">Instagram<\/a>.<\/p>\n<p>Volg ons\u00a0<a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/www.youtube.com\/channel\/UCs1fP1J8BpepNwIfk2qeVkQ\" target=\"_blank\">YouTube<\/a>\u00a0kanaal.<\/p>\n<p><a class=\"anchor_post\" href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/newsletter-signup\/\" target=\"_blank\">Kliek op die skakel<\/a>\u00a0om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry<\/p>\n<h3>Het julle vir ons \u2019n storie?<\/h3>\n<p>Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer\u00a0072 248 3855, of stuur \u2018n e-pos aan ons redakteur\u00a0<a class=\"anchor_post\" href=\"mailto:tobie@mobserver.co.za\" target=\"_blank\">tobie@mobserver.co.za<\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u2019n Swerm beserkte bye het drie honde op \u2019n plot doodgesteek en dae later die familie onder \u201chuisarres\u201d gehou weens hul aggressie.<\/p>\n","protected":false},"author":8164,"featured_media":90025,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Daleen Naud\u00e8","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[16561,16558,16563,10367,10500,16557,16559,16560,10450,10366,16562],"class_list":["post-90004","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines","tag-aggressiewe-bye","tag-aggressiewe-bye-steek-honde-dood","tag-beekeepers","tag-betroubare-nuus","tag-bye","tag-bye-op-middelburg","tag-drie-honde-deur-bye-aangal","tag-drie-honde-deur-bye-doodgesteek","tag-middelburg-nuus","tag-plaaslike-nuus","tag-swerms-bye"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"tag_labels":["aggressiewe bye","aggressiewe bye steek honde dood","beekeepers","betroubare nuus","bye","bye op middelburg","drie honde deur bye aangal","drie honde deur bye doodgesteek","middelburg nuus","plaaslike nuus","swerms bye"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/90004","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/8164"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=90004"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/90004\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/90025"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=90004"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=90004"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=90004"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}