{"id":89334,"date":"2019-02-04T10:09:06","date_gmt":"2019-02-04T08:09:06","guid":{"rendered":"https:\/\/mobserver.co.za\/?p=89334"},"modified":"2019-02-05T08:53:26","modified_gmt":"2019-02-05T06:53:26","slug":"man-doodgeskok-op-dak","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2019\/02\/04\/man-doodgeskok-op-dak\/","title":{"rendered":"Man doodgeskok op dak"},"content":{"rendered":"<p>Mnr. Danie Henning (33) is Saterdag doodgeskok op sy dak in Suidstraat (Groenkol) terwyl hy hul DsTV skottel wou regmaak.<\/p>\n<p>Sy vrou, Natasha, s\u00ea sy weet nie hoekom sy en die kinders nie ook geskok is nie, want sy en haar seuntjie het later tot by hom gekruip. Hulle het wel die trillings van die elektrisiteit gevoel en haar dogtertjie is ook geskok toe sy aan \u2019n leer vat.<\/p>\n<p>Me. Henning s\u00ea hulle is nie seker presies hoe laat haar man oorlede is nie, aangesien sy hom eers omstreeks 15:00 op die dak gekry het.<\/p>\n<p>Hy was omstreeks 09:00 by haar werk (Studio 27) en ges\u00ea dat hy \u2019n seintoetser by \u2019n vriend gaan haal, hul DsTv skottel gaan regmaak en dan gaan l\u00ea, omdat hy nie lekker gevoel het nie.<br \/>\nDit was die laaste keer wat sy met hom gepraat het.<\/p>\n<figure id=\"attachment_89336\" aria-describedby=\"caption-attachment-89336\" style=\"width: 520px\" class=\"wp-caption alignnone\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-89336\" src=\"https:\/\/mobserver.co.za\/wp-content\/uploads\/sites\/92\/2019\/02\/danie2-Copy-520x400.jpg\" alt=\"\" width=\"520\" height=\"400\" srcset=\"https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2019\/02\/danie2-Copy-520x400.jpg 520w, https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2019\/02\/danie2-Copy-300x231.jpg 300w\" sizes=\"auto, (max-width: 520px) 100vw, 520px\" \/><figcaption id=\"caption-attachment-89336\" class=\"wp-caption-text\">Die toneel Saterdag waar mnr. Danie Henning op sy dak doodgeskok is.<\/figcaption><\/figure>\n<p>\u201cEk het hom nie gebel nie, want ek het gedink hy het gaan l\u00ea, omdat hy sleg voel.\u201d<\/p>\n<p>Me. Henning het kort voor 15:00 tuisgekom en gesien die leer staan teen die muur wat na die dak lei.<br \/>\nSy het haar man begin roep, maar hy nie nie geantwoord nie en sy het in die huis verder gaan soek.<\/p>\n<p>Hul kinders, die sewejarige Danie en agtjarige Danisha, het intussen gevra of hulle kan gaan swem.<\/p>\n<p>Me. Henning het skielik duiselig gevoel en het besluit om op die bed te gaan l\u00ea. Terwyl sy gel\u00ea het, het sy besluit om haar man se vriend te bel om te hoor hoe laat hy daar was.<br \/>\n\u201cEk het op daardie stadium gedink hy het gou saam met iemand gery.\u201d<\/p>\n<p>Danie (jnr) het skielik by die kamer ingehardloop gekom en vir haar ges\u00ea: \u201cPappa l\u00ea op die dak en slaap!\u201d<br \/>\nMe. Henning is dadelik na buite, waar sy teen die leer opgeklim het, met klein Danie agterna.<\/p>\n<p>Die oomblik toe sy by die bopunt van die leer kom en aan die dak raak, het sy \u2019n geweldige elektriese ruk gevoel, maar het haar man gesien l\u00ea \u2019n klein entjie verder en besluit om tot by hom te kruip.<\/p>\n<p><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignnone size-medium wp-image-89337\" src=\"https:\/\/mobserver.co.za\/wp-content\/uploads\/sites\/92\/2019\/02\/danie3-Copy-520x400.jpg\" alt=\"\" width=\"520\" height=\"400\" srcset=\"https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2019\/02\/danie3-Copy-520x400.jpg 520w, https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2019\/02\/danie3-Copy-300x231.jpg 300w\" sizes=\"auto, (max-width: 520px) 100vw, 520px\" \/><\/p>\n<p>Nog voordat sy kon keer, het klein Danie agter haar opgeklim en huilend die elektriese trillings trotseer.<br \/>\n\u201cEk wou nie h\u00ea hy moes sy pa so sien nie, maar dit was te laat. Hy het hom reeds gesien.\u201d<\/p>\n<p>Volgens me. Henning lyk dit na aanleiding van \u2019n merk op die DsTv paal of haar man ook daaraan gevat het. \u201cDie elektrisiteit is by sy tone uit.\u201d<\/p>\n<p>Me. Henning s\u00ea sy kon sien haar man is al \u2019n geruime tyd dood en het vir haar seuntjie ges\u00ea dat hulle moet afklim dat hulle kan gaan hulp soek.<\/p>\n<p>Op hierdie tydstip het Danisha, wat op die grond gestaan het, geweldig begin huil. \u201cSy is geskok die oomblik toe sy aan die leer vat.\u201d<br \/>\nMe. Henning s\u00ea sy en klein Danie het ook die elektriese skokke gevoel soos hulle nader gekruip het na die leer toe.<\/p>\n<p>\u201cEk verstaan nie dat Danie dood is nie. Ek en my kind is ook geskok, maar ons is nie ersntig beseer nie. Ons moes dan ook dood gewees het.\u201d<br \/>\nSy vermoed dat hy enige tyd tussen 10:00 en 15:00 gesterf het, aangesien daar niemand anders saam met hom tuis was nie.<\/p>\n<p>Me. Henning het haar man beskryf as \u2019n stil persoon wat altyd alles wou doen vir sy familie. \u201cDit is hoekom hy op die dak geklim het om die DsTv reg te kry.\u201d Die gesin het gedurende Desembermaand by di\u00e9 huis ingetrek.<\/p>\n<p>Hulle gaan later vandag begrafnisre\u00eblings tref.<\/p>\n<p>\u2022Sy het aangedui dat hulle nog wag vir \u2019n lykskouingsverslag en het ook gemeld dat die munisipaliteit \u2019n ondersoek gaan doen oor wat die oorsaak kan wees van die elektriese skok.<\/p>\n<p>\u2022Die gesinsfoto op me. Henning se Facebookblad is geneem in haar studio vir Kersfees. \u201cMin het ek geweet dit sal ons laaste gesinsfoto ooit saam wees.\u201d<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h3>Lees ook:<\/h3>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><strong><a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/87972\/nuwe-tierbaba-mbidi\/\" target=\"_blank\">Nuwe tierbaba by Mbidi<\/a><\/strong><\/p>\n<p><strong><a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/88140\/video-opruimingswerk-begin-na-drie-damwalle-breek-weens-wolkbreuk\/\" target=\"_blank\">Video: Opruimingswerk begin na drie damwalle breek weens wolkbreuk<\/a><\/strong><\/p>\n<p><strong><a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/87967\/annica-van-staden-slagoffers-verloor-duisende\/\" target=\"_blank\">Annica van Staden slagoffers verloor duisende<\/a><\/strong><\/p>\n<p><strong><a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/88047\/video-seekoei-kuier-op-elandslaagte\/\" target=\"_blank\">VIDEO: Seekoei kuier op Elandslaagte<\/a><\/strong><\/p>\n<h3><\/h3>\n<h3>Soek jy nuus op \u2019n drafstap?<\/h3>\n<p>Stoor ons bystand nommer\u00a0(072 248 3855) en stuur ons \u2018n Whatsapp boodskap met die woorde \u201cAdd me\u201d om deel te word van ons uitsaailys.<\/p>\n<p>\u201cLike\u201d ons op\u00a0<a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/www.facebook.com\/MiddelburgObserver\/\" target=\"_blank\">Facebook<\/a>, of volg ons op\u00a0<a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/twitter.com\/MOBSERV\" target=\"_blank\">Twitter<\/a>\u00a0en\u00a0<a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/www.instagram.com\/mobserver\/?hl=en\" target=\"_blank\">Instagram<\/a>.<\/p>\n<p>Volg ons\u00a0<a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/www.youtube.com\/channel\/UCs1fP1J8BpepNwIfk2qeVkQ\" target=\"_blank\">YouTube<\/a>\u00a0kanaal.<\/p>\n<p><a class=\"anchor_post\" href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/newsletter-signup\/\" target=\"_blank\">Kliek op die skakel<\/a>\u00a0om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry<\/p>\n<h3>Het julle vir ons \u2019n storie?<\/h3>\n<p>Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer\u00a0072 248 3855, of stuur \u2018n e-pos aan ons redakteur\u00a0<a class=\"anchor_post\" href=\"mailto:tobie@mobserver.co.za\" target=\"_blank\">tobie@mobserver.co.za<\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u2019n Agtjarige seuntjie het die trillings van elektrisiteit deurstaan om tot by sy pa te kom wat doodgeskok is.<\/p>\n","protected":false},"author":8164,"featured_media":89335,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Daleen Naud\u00e8","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[10367,16314,16315,16313,16312,16311,10450,15790,10366,16316],"class_list":["post-89334","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines","tag-betroubare-nuus","tag-danie-henning","tag-familie-vind-man-oorlede-op-dak","tag-groenkol-inwoner-doodgeskok","tag-man-dood-gevind-op-dak-na-skok","tag-man-doodgeskok-op-dak","tag-middelburg-nuus","tag-ongelukke","tag-plaaslike-nuus","tag-vratsongelukke"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"tag_labels":["betroubare nuus","Danie Henning","familie vind man oorlede op dak","Groenkol inwoner doodgeskok","man dood gevind op dak na skok","man doodgeskok op dak","middelburg nuus","ongelukke","plaaslike nuus","vratsongelukke"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/89334","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/8164"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=89334"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/89334\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/89335"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=89334"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=89334"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=89334"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}