{"id":88497,"date":"2019-01-11T08:00:45","date_gmt":"2019-01-11T06:00:45","guid":{"rendered":"https:\/\/mobserver.co.za\/?p=88497"},"modified":"2019-01-10T13:21:40","modified_gmt":"2019-01-10T11:21:40","slug":"tweespalt-oor-geskeurde-hemp","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2019\/01\/11\/tweespalt-oor-geskeurde-hemp\/","title":{"rendered":"Tweespalt oor geskeurde hemp"},"content":{"rendered":"<p>Mnr. Pieter Buys en sy verloofde, Elmarie da Silva, s\u00ea dat hulle in die Clicks parkeerterrein by die Oaks Sentrum was en uit die bloute deur \u2019n sekuriteitswag van Hawk genader is.<br \/>\nDie wag was glo ooglopend dronk en het \u201cspontaan\u201d met die paartjie begin praat oor moontlike werk vir mnr. Buys.<\/p>\n<p>Toe die twee later terugkeer om met die wag se skofbaas te gesels oor die werk, het die wag wie se naam aan die\u00a0<i>Observer\u00a0<\/i>bekend is, skielik begin om me. Da Silva te begin betas \u201coor haar boude en borste\u201d.<\/p>\n<p>Toe mnr. Buys tussenbeide wou tree, is sy Jeep hemp na bewering van sy lyf afgeskeur.<\/p>\n<p>Die paartjie het Hawk geskakel, waarna die skofbaas daar aangekom het. Die wag is dieselfde dag summier afgedank weens die maatskappy se streng anti-drank beleid, het Hawk bevestig.<br \/>\nMaandag was die paartjie by die maatskappy waar hulle beweer hulle \u201cgesmeek is\u201d om nie \u2019n klag by die polisie te gaan l\u00ea nie.<\/p>\n<p>Die maatskappy het glo onderneem om die hemp te vervang. Mnr. Buys s\u00ea hy het kwotasies vir die hemp op meer as een geleentheid gaan inhandig maar dat Hawk nog nie die R550 hemp vervang het nie.<\/p>\n<p>Ander wagte in diens van Hawk vertel dat hulle gesien het hoe die paartjie saam gedrink het. Die getuies ontken ook dat daar \u2019n fisiese geveg tussen die partye was.<\/p>\n<p>Hawk s\u00ea dat hulle die paartjie beslis aangemoedig het om die saak by die polisie aan te meld.<\/p>\n<p>Hawk Sekuriteit eienaar, mnr. Stefan Bezuidenhout, s\u00ea dat die storie bietjie dik vir \u2019n daalder is &#8211; \u201choekom sal die wag uit die bloute net met die mense begin gesels en beloftes van werk maak?\u201d vra hy.<\/p>\n<p>Hy moedig die paartjie steeds aan om die polisie te nader.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h3>Lees ook:<\/h3>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><strong><a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/87972\/nuwe-tierbaba-mbidi\/\" target=\"_blank\">Nuwe tierbaba by Mbidi<\/a><\/strong><\/p>\n<p><strong><a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/88140\/video-opruimingswerk-begin-na-drie-damwalle-breek-weens-wolkbreuk\/\" target=\"_blank\">Video: Opruimingswerk begin na drie damwalle breek weens wolkbreuk<\/a><\/strong><\/p>\n<p><strong><a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/87967\/annica-van-staden-slagoffers-verloor-duisende\/\" target=\"_blank\">Annica van Staden slagoffers verloor duisende<\/a><\/strong><\/p>\n<p><strong><a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/88047\/video-seekoei-kuier-op-elandslaagte\/\" target=\"_blank\">VIDEO: Seekoei kuier op Elandslaagte<\/a><\/strong><\/p>\n<h3><\/h3>\n<h3>Soek jy nuus op \u2019n drafstap?<\/h3>\n<p>Stoor ons bystand nommer\u00a0(072 248 3855) en stuur ons \u2018n Whatsapp boodskap met die woorde \u201cAdd me\u201d om deel te word van ons uitsaailys.<\/p>\n<p>\u201cLike\u201d ons op\u00a0<a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/www.facebook.com\/MiddelburgObserver\/\" target=\"_blank\">Facebook<\/a>, of volg ons op\u00a0<a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/twitter.com\/MOBSERV\" target=\"_blank\">Twitter<\/a>\u00a0en\u00a0<a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/www.instagram.com\/mobserver\/?hl=en\" target=\"_blank\">Instagram<\/a>.<\/p>\n<p>Volg ons\u00a0<a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/www.youtube.com\/channel\/UCs1fP1J8BpepNwIfk2qeVkQ\" target=\"_blank\">YouTube<\/a>\u00a0kanaal.<\/p>\n<p><a class=\"anchor_post\" href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/newsletter-signup\/\" target=\"_blank\">Kliek op die skakel<\/a>\u00a0om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry<\/p>\n<h3>Het julle vir ons \u2019n storie?<\/h3>\n<p>Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer\u00a0072 248 3855, of stuur \u2018n e-pos aan ons redakteur\u00a0<a class=\"anchor_post\" href=\"mailto:tobie@mobserver.co.za\" target=\"_blank\">tobie@mobserver.co.za<\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u2019n Dronk wag, \u2019n geskeurde hemp en \u2019n gevattery, het tot twis gelei tussen Hawk Sekuriteit en \u2019n verloofde paartjie.<\/p>\n","protected":false},"author":8164,"featured_media":88498,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Gerhard Rheeder","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[15758,15759,10010,12898,15760,10333,15761],"class_list":["post-88497","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines","tag-hawk-sekuriteit","tag-hawk-sekuriteite-wag-betas-vrou","tag-local-news","tag-middelburg-news","tag-paartjie-kla-wag-aan-vas-betasting","tag-trusted-news","tag-tweespalt-oor-geskeurde-hemp"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"tag_labels":["hawk sekuriteit","hawk sekuriteite wag betas vrou","local news","middelburg news","paartjie kla wag aan vas betasting","trusted news","Tweespalt oor geskeurde hemp"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/88497","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/8164"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=88497"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/88497\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/88498"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=88497"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=88497"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=88497"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}