{"id":87180,"date":"2018-11-18T07:00:10","date_gmt":"2018-11-18T05:00:10","guid":{"rendered":"https:\/\/mobserver.co.za\/?p=87180"},"modified":"2018-11-19T15:14:45","modified_gmt":"2018-11-19T13:14:45","slug":"ganshokseun-sterf-dokter-se-hulle-nie-n-hospice","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2018\/11\/18\/ganshokseun-sterf-dokter-se-hulle-nie-n-hospice\/","title":{"rendered":"&#8216;Ganshokseun&#8217; sterf, dokter s\u00ea hulle is nie &#8216;n &#8216;Hospice&#8217;"},"content":{"rendered":"<p>\u2019n Somber atmosfeer het Dinsdag gehang in die versorgingstehuis waar die \u201cganshoktweeling\u201d die afgelope vyf jaar gebly het.<\/p>\n<p>Die twee is op 18-jarige ouderdom vanaf Middelburg na di\u00e9 tehuis geskuif (die naam word nie genoem nie, om die ander gestremde seun te beskerm).<\/p>\n<p>Die tweeling was nege jaar oud toe hulle by hul ma weggeneem is nadat hulle saam met hul jonger boetie en gestremde sussie in \u2019n ganshok by \u2019n huis gevind is. Kort daarna is die tweeling na Bethesda en later na di\u00e9 tehuis.<\/p>\n<p>Die joernalis het ongenooid by die sentrum opgedaag om te gaan ondersoek instel of die tweeling verwaarloos is.<\/p>\n<p><strong>Lees ook: <a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/83321\/middelburg-se-eie-huis-van-gruwels\/\" target=\"_blank\">Middelburg se eie huis van gruwels<\/a><\/strong><\/p>\n<p>Die aggressie het egter na empatie verander toe daar gesien word met hoeveel liefde daar na al die gestremdes omgesien word.<\/p>\n<p>Die gestremdes was in bykans dieselfde staat van gestremdheid soos die ganshoktweeling. In hul eie w\u00eareld, met geen manier van kommunikasie nie, maar goed versorg.<\/p>\n<p>Van die ander gestremdes wat kan kommunikeer het onbeskaamd begin huil as hulle van hul \u2018vriend\u2019 vertel wat in die staatshospitaal gesterf het.<br \/>\n\u201cHy het net soveel die reg soos enige ander normale persoon gehad om gehelp te word,\u201d het \u2019n personeellid (wie se naam weerhou word) kwaad ges\u00ea.<\/p>\n<p>Die twee kon nooit praat nie en moes 24 uur per dag versorg word.<\/p>\n<p>Daar was \u2019n wesenlike verskil tussen die identiese twee. Die een (wat verlede week gesterf het) het die hele tyd \u2019n kenmerkende \u201chuilgeluid\u201d gemaak, maar tog tussenin vir hulle gelag en drukkies uitgedeel.<\/p>\n<p><strong>Lees ook: <a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/36663\/verhale-van-mishandeling\/\" target=\"_blank\">Opvolg: Verhale van mishandeling<\/a><\/strong><\/p>\n<p>Sy boetie was meer stil en het net soms geglimlag.<\/p>\n<p>Al het hulle \u2019n geweldige eetlus gehad, was beide skraal, maar altyd gesond.<\/p>\n<p>Middel Oktober het die tweeling vir die eerste keer sedert hulle daar aangekom het \u201csiekerig\u201d begin word.<br \/>\n\u201cHy het vyf dae voor sy opname in die hospitaal siek geword. Dieselfde dag toe hy opgehou eet het, het ons hom hospitaal toe geneem, sodat hy aarvoeding kon kry.\u201d<\/p>\n<p>Die personeel s\u00ea dat die hospitaal hom nie dadelik wou opneem nie en het ges\u00ea dat hulle nie \u2019n Hospice (\u2019n eenheid vir terminaal siek pasi\u00ebnte) is nie.<\/p>\n<p>\u2022Die seun se ma het hom by twee geleenthede in die hospitaal besoek, waar sy hom sonder aarvoeding in sy eie urine en ontlasting gevind het.<\/p>\n<p>\u2022Lees in die Vrydag uitgawe van die\u00a0<i>Middelburg Observer<\/i>\u00a0\u2019n oudjoernalis se verhaal van die \u201cganshokkinders\u201d en haar ervaring daarvan.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h3>Lees ook:<\/h3>\n<p><strong><a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/85453\/dorp-neem-afskeid-van-geliefde-polisievrou-2\/\" target=\"_blank\">Dorp neem afskeid van geliefde polisievrou<\/a><\/strong><\/p>\n<p><strong><a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/85357\/kanonkop-matrieks-groet-2\/\" target=\"_blank\">Kanonkop matrieks groet<\/a><\/strong><\/p>\n<p><strong><a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/85327\/ouma-lus-en-vaar-die-strate\/\" target=\"_blank\">Ouma is lus en vaar die strate in<\/a><\/strong><\/p>\n<p><strong><a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/85318\/video-karien-pure-goud\/\" target=\"_blank\">VIDEO: Karien is pure goud<\/a><\/strong><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h3><\/h3>\n<h3>Soek jy nuus op \u2019n drafstap?<\/h3>\n<p>Stoor ons bystand nommer\u00a0(072 248 3855) en stuur ons \u2018n Whatsapp boodskap met die woorde \u201cAdd me\u201d om deel te word van ons uitsaailys.<\/p>\n<p>\u201cLike\u201d ons op\u00a0<a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/www.facebook.com\/MiddelburgObserver\/\" target=\"_blank\">Facebook<\/a>, of volg ons op\u00a0<a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/twitter.com\/MOBSERV\" target=\"_blank\">Twitter<\/a>\u00a0en\u00a0<a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/www.instagram.com\/mobserver\/?hl=en\" target=\"_blank\">Instagram<\/a>.<\/p>\n<p>Volg ons\u00a0<a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/www.youtube.com\/channel\/UCs1fP1J8BpepNwIfk2qeVkQ\" target=\"_blank\">YouTube<\/a>\u00a0kanaal.<\/p>\n<p><a class=\"anchor_post\" href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/newsletter-signup\/\" target=\"_blank\">Kliek op die skakel<\/a>\u00a0om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry<\/p>\n<h3>Het julle vir ons \u2019n storie?<\/h3>\n<p>Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer\u00a0072 248 3855, of stuur \u2018n e-pos aan ons redakteur\u00a0<a class=\"anchor_post\" href=\"mailto:tobie@mobserver.co.za\" target=\"_blank\">tobie@mobserver.co.za<\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u201cOns is nie \u2019n Hospice nie!\u201d Dit was die woorde van \u2019n dokter toe tehuispersoneel een van die \u2018ganshoktweeling\u2019 twee weke gelede laat opneem het by \u2019n staatshospitaal. Etlike dae later het hy gesterf.<\/p>\n","protected":false},"author":8164,"featured_media":87181,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Daleen Naud\u00e8","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[14869,14866,14865,14868,14867,8484,12665],"class_list":["post-87180","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines","tag-dr-se-hulle-is-nie-n-hospice-nie","tag-ganshok-tweeling","tag-ganshokseun-sterf","tag-ganshokseun-sterf-in-provinsiale-hospitaal","tag-ganshokseun-sterf-na-lang-siekte","tag-kinder-mishandeling","tag-kinder-verwaarlosing"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"tag_labels":["DR se hulle is nie n hospice nie","ganshok tweeling","ganshokseun sterf","Ganshokseun sterf in provinsiale hospitaal","ganshokseun sterf na lang siekte","kinder mishandeling","kinder verwaarlosing"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/87180","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/8164"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=87180"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/87180\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/87181"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=87180"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=87180"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=87180"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}