{"id":8678,"date":"2014-04-10T00:00:00","date_gmt":"2014-04-09T22:00:00","guid":{"rendered":"http:\/\/echonews.sites.caxton.co.za\/8678\/hand-se-simboliek\/"},"modified":"2014-04-15T10:20:55","modified_gmt":"2014-04-15T08:20:55","slug":"hand-se-simboliek","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2014\/04\/10\/hand-se-simboliek\/","title":{"rendered":"\u2018Hand\u2019 se simboliek"},"content":{"rendered":"<p><span style=\"line-height: 1.5em\">Mnr. Danie van Wyk (van Van Wyk Grafstene op Groblersdal) het ou koerantberigte opgediep om die storie te vertel.<\/span><\/p>\n<p>Die Departement van Waterwese het in 1934 besluit om die Olifantsrivier op te dam om die Loskopvallei te besproei vir boerdery.<\/p>\n<p>Honderde mense het met pik en graaf en kruiwa die wal gebou en dit is in 1938 voltooi. Selfs die beton was destyds met die hand aangemaak.<\/p>\n<p>Die Rapportryers van Groblersdal het in 1972 besluit om &#8216;n ruwe hand ter nagedagtenis van die arbeiders wat die dam gebou het, op te rig. Mnr. Danie van Wyk (snr), wat &#8216;n grafsteenmaker van beroep was, is gevra om die graniethand te maak.<\/p>\n<p>Hy kon aanvanklik nie besluit wie se hand om te gebruik nie, maar het later besluit om sommer sy eie hand as voorbeeld te gebruik.<\/p>\n<p>&#8220;Beeldhouers het later kommentaar daarop gelewer en ges\u00ea dat die hand nie in vergelyking reg is nie. My pa het egter kort vingers gehad, net soos ek, en dit was &#8216;n replika van sy hand.&#8221;<\/p>\n<p>Die graniet wat gebruik is, kom ook uit die Groblersdal distrik.<\/p>\n<p>Die beeld van die hand is op 10 Oktober 1973 onthul.<\/p>\n<p>Twee jaar na die onthulling in 1973, is daar besluit om die damwal te verhoog en is die standbeeld vir mnr. Van Wyk gegee vir veilige bewaring.<\/p>\n<p>Die damwal is in die vroe\u00ebr tagtiger jare verhoog en deur mnr. Braam Raubenheimer, destydse Minister van Water en Omgewingsake, ingehuldig.<\/p>\n<p>Op 18 Mei 1983 is die hand vir die tweede keer ingehuldig deur die Rapportryerskorps van Groblersdal en Marble Hall.<\/p>\n<p>\u2022 Die hand het die afgelope paar maande onder vandalisme en vieslike graffiti-tekenaars deurgeloop. Die gedenksteen is egter verlede week skoongemaak en het nou &#8216;n palissadeheining om sodat dit nie weer beskadig kan word nie.<\/p>\n<p>\u2022 Mnr. Danie van Wyk (jnr) is die seun van mnr. Danie van Wyk (snr) wat die hand gemaak het.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die hand wat verlede week deur geskiedenisbewaarders skoongemaak is, het &#8216;n ryk stukkie geskiedenis.<\/p>\n","protected":false},"author":1848,"featured_media":8679,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Daleen Naude","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,8,2],"tags":[],"class_list":["post-8678","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-local-municipal-news","category-news-headlines"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/8678","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1848"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=8678"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/8678\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/8679"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=8678"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=8678"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=8678"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}