{"id":8662,"date":"2014-04-10T00:00:00","date_gmt":"2014-04-09T22:00:00","guid":{"rendered":"http:\/\/echonews.sites.caxton.co.za\/8662\/die-buffel-is-ontevrede\/"},"modified":"2014-04-11T09:15:09","modified_gmt":"2014-04-11T07:15:09","slug":"die-buffel-is-ontevrede","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2014\/04\/10\/die-buffel-is-ontevrede\/","title":{"rendered":"Di\u00e9 buffel is Ontevrede"},"content":{"rendered":"<p>Die agtjarige bul, met &#8216;n horingspan van 38 duim en &#8216;n basis breedte van 14 duim, is geadverteer om hierdie komende jagseisoen vir R85 000 geskiet te word.<\/p>\n<p>Dit is nie die eerste keer wat hierdie bielie na groener weivelde gaan soek nie. Hierdie is sy derde ontsnappingspoging. Anders as wat die gesegde lei, blyk dit &#8220;Third time &#8211; unlucky&#8221; vir die bul se eienaars.<\/p>\n<p>Met sy vorige verkenningstogte is hy elke keer weer opgespoor. Hierdie slag blyk dit egter asof hy spoorloos verdwyn het.<\/p>\n<p>&#8220;Hy het al vantevore uitgebreek, maar ons het hom altyd baie vinnig terug gekry,&#8221; s\u00ea Lene Bodenstein, &#8216;n wildbewaarder op die plaas.<\/p>\n<p>Die bul is sedert 14 Maart soek. Nadat hy uit die reservaat gebreek het is hy op die plaas van Jannie Kruger opgemerk.<\/p>\n<p>Me. Bodenstein s\u00ea dat hulle die veearts uitgeroep het om die bul te verdoof. Voordat hulle egter naby genoeg aan hom kon kom het hy in &#8216;n 80 ha Blackwattle bos in verdwyn. Die bos is gefynkam maar buffel se kind was te slim vir sy soekgeselskap.<\/p>\n<p>Sy spore is aan die anderkant van die bos gekry. Die gebreekte draad daar naby het getuig dat die Dagga boy nog glad nie klaar getoer het nie.<\/p>\n<p>Spore wat onlangs op die buurplaas gekry is het die hoop laat opvlam dat die bul nog in die omgewing is. Dit was egter &#8216;n vals alarm omdat daar later vasgestel is dat dit deur beeste op die buurplaas gemaak is.<\/p>\n<p>&#8220;Daar is seker &#8216;n kans dat hy iemand se biltong geword het. Maar ons hoop dat die mense eerlik is en dat ons die buffel kan terug kry,&#8221; het me. Bodenstein ges\u00ea.<\/p>\n<p>Indien iemand inligting oor die buffel het kan hulle vir Lene by 074 745 3043\u00a0bel.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Yslike buffelbul het uit &#8216;n wildsreservaat op die plaas Ontevrede in die Belfast\/Dullstroom omgewing gebreek.<\/p>\n","protected":false},"author":1848,"featured_media":8663,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Jana Botha","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[1186,1187,1188],"class_list":["post-8662","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines","tag-belfastdullstroom","tag-wildbewaarder","tag-wildreservaat"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"tag_labels":["Belfast\/Dullstroom","Wildbewaarder","Wildreservaat"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/8662","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1848"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=8662"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/8662\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/8663"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=8662"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=8662"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=8662"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}