{"id":8649,"date":"2014-04-12T09:00:00","date_gmt":"2014-04-12T07:00:00","guid":{"rendered":"http:\/\/echonews.sites.caxton.co.za\/8649\/skud-vere-reg-vir-windpompfees\/"},"modified":"2014-04-15T13:17:29","modified_gmt":"2014-04-15T11:17:29","slug":"skud-vere-reg-vir-windpompfees","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2014\/04\/12\/skud-vere-reg-vir-windpompfees\/","title":{"rendered":"Skud vere reg vir Windpompfees"},"content":{"rendered":"<p>Die Windpompfees, \u2019n buitelug en ekotoerisme skou waar daar ook hope aktiwiteite en vermaak aangebied word, vind plaas die langnaweek vanaf Donderdag, 1 Mei, tot Saterdag 3 Mei.<\/p>\n<p>Vanjaar se fees beloof om nog groter te wees as verlede jaar met baie nuwe aktiwiteite en kompetisies. Vir die sportgeesdriftiges is daar vanjaar \u2019n bergfietswedren, padwedloop en \u2019n rondte kompetisie gholf. Die familie kan deelneem aan interaktiewe vermaak op die fees, waaronder laser kleiduifskiet asook laser oorlog speletjies ingesluit is.<\/p>\n<p>Vir die gene wat \u2019n rustiger tydverdryf geniet, beloof die Provinsiale Polo Cross toernooi en ploegkompetisie interessant te wees en sal jonk en oud dit geniet om \u2019n span ploegosse in aksie te sien.<\/p>\n<p>Daar is \u2019n 4&#215;4-safari vir die hele gesin en \u2019n 4&#215;4 kompetisiebaan vir die meer brawe deelnemers. Helgard die Strongman en Brain Capper met sy waaghalsige motorfietstoertjies sal die toeskouers na hul asems laat snak.<\/p>\n<p>Vir die kinders is daar baie vermaak, ondermeer die pretpark, verhoogproduksies en verskeie ander verrassings.<\/p>\n<p>Vir die skoner geslag is daar mej. Waterberg Windpompfeeskompetisie. Afdelings waarvoor ingeskryf kan word, is as volg: mej. Bloeisel, mej. Waterberg Windpompfees Junior, en mej. Waterberg Windpompfees.<\/p>\n<p>Die Potgietersrus DLU in samewerking met Afriforum Jeug maak weer \u2019n aanslag op die braai van die langste boerewors en sal poog om die Suid Afrikaanse rekord te verbeter.<\/p>\n<p>Meer as 200 kwaliteit uitstallers stal vanjaar uit by die fees en beloof die Delitent om menigte fynproewer se smaakknoppies te roer.<\/p>\n<p>Die drie dae behels \u2019n verskeidenheid van aanskoulike aktiwiteite wat bestaan uit veeuitstallings,\u2019n wildsveiling, lugskou en sluit ook \u2019n veteraan motorskou in.<\/p>\n<p>Kunstenaars wat vanjaar sorg vir vermaak uit die boonste rakke is Liani May, Kurt Darren, Theuns Jordaan, Steve Hofmeyer, Glaskas, Heuwels Fantasties, Heuning, Dewald Wasserfal, Anrika, Blackbyrd, Armand Hofmeyr en nog vele meer.<\/p>\n<p>Besoek gerus die webwerf www.naboomwindpompfees.co.za vir meer inligting.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Mookgophong (Naboomspruit) is tans besig om sy vere reg te skud vir die sewende Windpompfees wat weer by die Euphoria Golf Estate &amp; Hydro aangebied word<\/p>\n","protected":false},"author":1848,"featured_media":8650,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Tobie van den Bergh","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[2704,2681,7,2],"tags":[1221,1219,1220,1152,1218],"class_list":["post-8649","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-entertainment-news","category-lifestyle-news","category-local-news","category-news-headlines","tag-4x4-safari","tag-bergfietswedren","tag-padwedloop","tag-steve-hofmeyer","tag-windpopmfees"],"category_labels":{"Category":"Lifestyle","SubCategory":"Entertainment"},"tag_labels":["4\u00d74-safari","bergfietswedren","padwedloop","steve hofmeyer","Windpopmfees"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/8649","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1848"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=8649"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/8649\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/8650"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=8649"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=8649"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=8649"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}