{"id":8625,"date":"2014-04-10T08:55:39","date_gmt":"2014-04-10T06:55:39","guid":{"rendered":"http:\/\/mobserver.co.za\/?p=8625"},"modified":"2014-04-10T08:55:39","modified_gmt":"2014-04-10T06:55:39","slug":"miljoene-se-juwele-gesteel","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2014\/04\/10\/miljoene-se-juwele-gesteel\/","title":{"rendered":"Miljoene se juwele gesteel"},"content":{"rendered":"<p>Altesaam vyf kluise vol juwele is oopgesny en leeggemaak.<\/p>\n<p>Al wat na die inbraak in die winkel agter gelaat is, was tongringe en muur- en staanhorlosies wat om die uur, Vrydagmore, in die le\u00eb winkel geslaan het.<\/p>\n<p>Volgens kaptein Khanyisile Zwane is daar toegang tot die juwelierswinkel verkry deur die dak nadat die te\u00ebls gesny is.<\/p>\n<p>Mnr. Lourens Hattingh, eienaar en juwelier, is eers die volgende more deur Martin\u2019s Funerals, van die inbraak in kennis gestel, hoewel daar verskeie ogies deur Mid-Alarms in die dak self aangebring is.<\/p>\n<p>Mnr. Hattingh s\u00ea hy het net drie weke gelede gevra dat Mid-Alarms die hele sisteem in sy winkel kom toets en alles was in orde.<\/p>\n<p>Mnr. Hattingh s\u00ea dat die boewe die hele alarmsisteem se drade uitgepluk het en dat dit voorgehou word as rede hoekom die sisteem nie gewerk het nie.<\/p>\n<figure id=\"attachment_8630\" aria-describedby=\"caption-attachment-8630\" style=\"width: 423px\" class=\"wp-caption alignnone\"><a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/wp-content\/uploads\/sites\/92\/2014\/04\/juwele1-LL-ZN.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-8630\" alt=\"Die seun in Hattingh en Seun Juweliers, mnr. Edmund Hattingh, afgeneem Vrydag voor die le\u00eb juweliersrakke na 'n inbraak by die besigheid die vorige nag.\" src=\"https:\/\/mobserver.co.za\/wp-content\/uploads\/sites\/92\/2014\/04\/juwele1-LL-ZN-423x317.jpg\" width=\"423\" height=\"317\" srcset=\"https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2014\/04\/juwele1-LL-ZN-423x317.jpg 423w, https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2014\/04\/juwele1-LL-ZN-200x150.jpg 200w, https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2014\/04\/juwele1-LL-ZN-50x37.jpg 50w, https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2014\/04\/juwele1-LL-ZN-650x487.jpg 650w, https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2014\/04\/juwele1-LL-ZN-177x133.jpg 177w, https:\/\/dwu32cgxelq1c.cloudfront.net\/local_newspapers\/sites\/92\/2014\/04\/juwele1-LL-ZN.jpg 800w\" sizes=\"auto, (max-width: 423px) 100vw, 423px\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-8630\" class=\"wp-caption-text\">Die seun in Hattingh en Seun Juweliers, mnr. Edmund Hattingh, afgeneem Vrydag voor die le\u00eb juweliersrakke na &#8216;n inbraak by die besigheid die vorige nag.<\/figcaption><\/figure>\n<p>Selfs al was daar \u2019n noodsein, is Mid-Alarms volgens kontrakstipulasies nie verplig om die kli\u00ebnt te skakel nie.<\/p>\n<p>\u201cHulle het aan my bevestig dat geen noodsein ontvang is nie,\u201d s\u00ea mnr. Hattingh, wat steeds wag op \u2019n aanvaarbare verskoning oor hoekom die ogies hulle nie toe hulle by die dak ingeklim het, opgetel het nie?<\/p>\n<p>Mnr. Hattingh s\u00ea dat talle persoonlike artikels en \u2019n paar diamante gesteel is naas die goue en silwer ringe, horlosies en ander juwele.<\/p>\n<p>\u201cDaar was gelukkig nie baie artikels van kli\u00ebnte tydens die inbraak gebuit nie,\u201d het hy bittersoet ges\u00ea.<\/p>\n<p>Mnr. Drikus Oosthuizen van Mid-Alarms s\u00ea dat hoewel hulle nie kontraktueel verplig is om die kli\u00ebnt van \u2019n alarm in kennis te stel nie, vrywaar dit nie die maatskappy van sy kontraktuele verpligting om die perseel te besoek nie.<\/p>\n<p>Hy s\u00ea Mid-Alarms sal mnr. Hattingh se alarmpaneel nou na die verskaffer stuur om te bepaal of die ogies wel gewerk het en die alarmsisteem onaktief gestel is voordat die sein die beheerkamer kon bereik.<\/p>\n<p>\u201cIn die geval was dit \u2019n kwessie van dat ons nie die kli\u00ebnt in kennis kon stel nie omdat daar geen alarmsein was nie,\u201d s\u00ea mnr. Oosthuizen.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Daar is Donderdagnag tydens \u2019n inbraak by Hattingh en Seun Juweliers met meer as R3 miljoen se edelmetale- en gesteentes op die vlug geslaan.<\/p>\n","protected":false},"author":2844,"featured_media":8626,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Gerhard Rheeder","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[2885,7,2],"tags":[],"class_list":["post-8625","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-crime-news","category-local-news","category-news-headlines"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Crime News"},"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/8625","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2844"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=8625"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/8625\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/8626"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=8625"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=8625"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=8625"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}