{"id":85652,"date":"2018-10-03T15:10:34","date_gmt":"2018-10-03T13:10:34","guid":{"rendered":"https:\/\/mobserver.co.za\/?p=85652"},"modified":"2018-10-04T11:00:13","modified_gmt":"2018-10-04T09:00:13","slug":"ma-later-gevonnis-oor-verwaarloosde-kinders-2","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/news-headlines\/2018\/10\/03\/ma-later-gevonnis-oor-verwaarloosde-kinders-2\/","title":{"rendered":"Ma later gevonnis oor verwaarloosde kinders"},"content":{"rendered":"<p>Vonnisverrrigtinge is uitgestel, omdat die voorvonnisverslag oor die impak van haar en haar man se beweerde gruweldade op hul dogtertjie, nie betyds by die hof ingedien is nie.<\/p>\n<p>Die vrou se drie kinders, &#8216;n dogtertjie van sewe, en twee seuntjies van onderskeidelik nege maande en ses dae oud, is in Januarie 2016 uit haar en haar man se sorg verwyder, weens verwaarlosing.<\/p>\n<p>Die nege maande oue seuntjie is onder meer met bosluise in sy doek gekry.<\/p>\n<p><strong>Lees ook: <a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/83321\/middelburg-se-eie-huis-van-gruwels\/\" target=\"_blank\">Middelburg se eie huis van gruwels<\/a><\/strong><\/p>\n<p>Sy pasgebore boetie was so ondervoed en swak van die geelsug dat die kind vir langer as &#8216;n week in <a href=\"https:\/\/www.lifehealthcare.co.za\/hospitals\/mpumalanga\/middelburg\/life-midmed-hospital\/\" target=\"_blank\">Life Midmed Hospitaal<\/a> behandel moes word.<\/p>\n<p>Die dogtertjie is sonder onderklere met bebloede boude gevind.<\/p>\n<p>Sy was net een dag skool toe waarna haar ouers haar tuis gehou het uit vrees &#8220;dat sy demonies beset sou word by die skool&#8221;.<br \/>\nWeens haar skolastiese agterstand was sy op die vlak van &#8216;n kleuter toe die welsyn haar verwyder het.<\/p>\n<p><strong>Lees ook: <a href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/74198\/huis-van-gruwels-ouers-wat-eet-terwyl-honger-kind-kyk-bly-in-aanhouding\/\" target=\"_blank\">Huis van gruwels &#8211; ouers wat eet terwyl honger kind kyk bly in aanhouding\u00a0<\/a><\/strong><\/p>\n<p>Nietemin het sy by die polisie gepleit om haar nie terug huis toe te stuur nie.<\/p>\n<p>Met terapie het dit aan die lig gekom dat die meisie se pa, wat onskuldig op die string klagtes teen hom en sy vrou gepleit het, die meisie na bewering herhaaldelik met die ma se medewete verkrag het.<\/p>\n<p>Die bedl\u00eaende ouma van die kinders was ook tuis ten tye van die mishandeling.<\/p>\n<p>Al drie kinders is in plekke van veiligheid en vorder uitstekend.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h3>Lees ook:<\/h3>\n<p><strong><a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/85453\/dorp-neem-afskeid-van-geliefde-polisievrou-2\/\" target=\"_blank\">Dorp neem afskeid van geliefde polisievrou<\/a><\/strong><\/p>\n<p><strong><a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/85357\/kanonkop-matrieks-groet-2\/\" target=\"_blank\">Kanonkop matrieks groet<\/a><\/strong><\/p>\n<p><strong><a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/85327\/ouma-lus-en-vaar-die-strate\/\" target=\"_blank\">Ouma is lus en vaar die strate in<\/a><\/strong><\/p>\n<p><strong><a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/mobserver.co.za\/85318\/video-karien-pure-goud\/\" target=\"_blank\">VIDEO: Karien is pure goud<\/a><\/strong><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h3><\/h3>\n<h3>Soek jy nuus op \u2019n drafstap?<\/h3>\n<p>Stoor ons bystand nommer\u00a0(072 248 3855) en stuur ons \u2018n Whatsapp boodskap met die woorde \u201cAdd me\u201d om deel te word van ons uitsaailys.<\/p>\n<p>\u201cLike\u201d ons op\u00a0<a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/www.facebook.com\/MiddelburgObserver\/\" target=\"_blank\">Facebook<\/a>, of volg ons op\u00a0<a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/twitter.com\/MOBSERV\" target=\"_blank\">Twitter<\/a>\u00a0en\u00a0<a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/www.instagram.com\/mobserver\/?hl=en\" target=\"_blank\">Instagram<\/a>.<\/p>\n<p>Volg ons\u00a0<a class=\"anchor_post\" href=\"https:\/\/www.youtube.com\/channel\/UCs1fP1J8BpepNwIfk2qeVkQ\" target=\"_blank\">YouTube<\/a>\u00a0kanaal.<\/p>\n<p><a class=\"anchor_post\" href=\"http:\/\/mobserver.co.za\/newsletter-signup\/\" target=\"_blank\">Kliek op die skakel<\/a>\u00a0om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry<\/p>\n<h3>Het julle vir ons \u2019n storie?<\/h3>\n<p>Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer\u00a0072 248 3855, of stuur \u2018n e-pos aan ons redakteur\u00a0<a class=\"anchor_post\" href=\"mailto:tobie@mobserver.co.za\" target=\"_blank\">tobie@mobserver.co.za<\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die ma van die drie kinders wat onder meer op klagtes van verkragting en kinderverwaarlosing skuldig gepleit het, gaan eers later gevonnis word.<\/p>\n","protected":false},"author":8164,"featured_media":82179,"comment_status":"open","ping_status":"closed","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"hasGravity":false,"cxt_article_byline":"Gerhard Rheeder","cxt_disable_google_ads":false,"footnotes":""},"categories":[7,2],"tags":[10367,13922,8494,13924,8484,8488,12665,12664,10450,13920,10366,13921,13923,10969,13925],"class_list":["post-85652","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-local-news","category-news-headlines","tag-betroubare-nuus","tag-grooming","tag-huis-van-gruwels","tag-huis-van-gruwels-ouers-se-vonnis-uitgestel","tag-kinder-mishandeling","tag-kinder-verkragting","tag-kinder-verwaarlosing","tag-ma-pleit-skuldig","tag-middelburg-nuus","tag-middelburg-se-eie-huis-van-gruwels","tag-plaaslike-nuus","tag-sekseule-rypmaking","tag-sexual-grooming","tag-verkragting","tag-vonnis-uitgestel"],"category_labels":{"Category":"News","SubCategory":"Local news"},"tag_labels":["betroubare nuus","grooming","huis van gruwels","Huis van gruwels ouers se vonnis uitgestel","kinder mishandeling","kinder verkragting","kinder verwaarlosing","Ma pleit skuldig","middelburg nuus","middelburg se eie huis van gruwels","plaaslike nuus","sekseule rypmaking","sexual grooming","Verkragting","vonnis uitgestel"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/85652","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/users\/8164"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=85652"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/85652\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media\/82179"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=85652"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=85652"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/develop.citizen.co.za\/middelburg-observer\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=85652"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}